Angra Pequena 'Kleinbaai' [boodskap #120984] |
Ma, 12 November 2018 14:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Angra Pequena (Kleinbaai) is die naam deur Portugese seevaarders gegee aan inham waarop die Lüderitzbucht nou geleë is. Bartholomeus Dias het in 1486 'n marmerkruis daar opgerig voordat hy die Kaap die Goeie Hoop bereik het..
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|