Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amersfoort
Amersfoort [boodskap #120972] |
Sun, 11 November 2018 16:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amersfoort is 'n dorpie in distrik Wakkerstroom in Oos-Transvaal. Vernoem na plek in Holland. Gestig in 1867. Mielie- en wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,621 (1,035 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:39:27 UTC 2025
|