Amasi [boodskap #120966] |
Sun, 11 November 2018 16:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amasi (ook bekend as Maas) is dikmelk wat tradisioneel met ongepasteuriseerde meld in 'n kalbas voorberei is.
Die gefermenteerde melk ontwikkel 'n waterige stof genaamd umlaza, terwyl die res amasi is.
Dit is gewild in Suid-Afrika en word as besonder gesond beskou. Heerlik oor mieliepap of dit kan net so genuttig word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|