Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amalienstein
Amalienstein [boodskap #120959] So, 11 November 2018 15:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amalienstein is 'n dorpie in distrik Oudtshoorn teen die helfte van die vorige eeu gestig deur die Berlynse sending. Vernoem na Amalie von Stein, 'n weldoener van die sending.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amaleita
Volgende onderwerp: Amalinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 10:13:23 MGT 2024