Allanridge [boodskap #120951] |
Sun, 11 November 2018 07:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Allanridge is 'n dorp in die Vrystaatse goudveld. Gestig in 1950 en ontwikkel vinnig. Dit is uitgelê volgens moderne dorpsbeplanningsbeginsels. Die dorp lê 50 km suid van Bothaville in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit, Noord-Vrystaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,820 (2,449 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|