Alicedale [boodskap #120945] |
So, 11 November 2018 07:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alicedale is 'n spoorwegaansluiting in Oos-Kaapland, vernoem na mev. Alice Slessor (gebore Dale), die eggenote van die ingenieur in bevel van die konstruksie. Aansluiting van spoorlyn na Port Elizabeth, Port Alfred en die Oranje-Vrystaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,957 (379 Blankes, 512 Kleurlinge en 1,065 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|