Alexandria [boodskap #120942] |
So, 11 November 2018 07:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alexandria is 'n dorp in Oos-Kaapland in distrik met dieselfde naam. Gestig in 1850 en vernoem na ds. Alexander Smit. Bekend vir sigorei-, pynappel- en melkboerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,096 (793 Blankes, 325 Kleurlinge en 978 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|