Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albertinia
Albertinia [boodskap #120932] So, 11 November 2018 07:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albertinia is 'n dorp in Kaapland aan die nasionale pad tussen Mosselbaai en Riversdal. Die dorp se naam is afgelei van ds. J.R. Albertyn van Riversdal in wie se gemeente die plek geleë was. Vroeër genoem Fonteinvlei. Oker word daar naby ontgin. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1600 (1,011 Blankes.)

Bronne:
1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albertina
Volgende onderwerp: Alberton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 09:59:40 MGT 2024