Albert [boodskap #120929] |
Sun, 11 November 2018 06:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Albert is 'n distrik in Noord-Kaapland. In 1848 afgebaken en vernoem na Prins Albert, eggenoot van koningin Victoria. Vernaamste dorp, Burgersdorp. Vernaamste bedryf, skaapboerdery.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|
Re: Albert [boodskap #124909 is 'n antwoord op boodskap #124908] |
Mon, 04 March 2019 07:17 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koning Albert was die koning van die Belge (1875 - 1934); gebore in Brussel; die troon bestyg in 1909; regeer verstandig en humaan. Duitsland het sy land in 1914 binnegeval en die koning en regering het ’n toevlug in Le Havre gesoek; later het koning Albert bevel gevoer oor ’n oorwinnende Geallieerde leër. Hy het verongeluk op ’n bergklimtog by Namen.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|