Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ais-Ais is 'n warm radio-aktiewe bron in Namibië (Suidwes-Afrika) wat druk besoek word deur kampeerders. Dit lê sowat 100 myl suid van Keetmanshoop. Die naam is van Boesman oorsprong.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.