Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karoofees: info
Karoofees: info [boodskap #8505] Di, 11 Februarie 1997 00:00
Mampoer  is tans af-lyn  Mampoer
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Meer besonderhede en die volledige program van die Klein Karoo
Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn is nou op die Net beskikbaar:
http://karoofees.com
As jy sukkel om daar kontak te maak, vat die lang pad:
http://naspers.co.za en klik dan net op die Karoofees-knoppie

Mampoer
Vorige onderwerp: Re: Die gevaar (en XFiles hol vir sy lewe)
Volgende onderwerp: Vra hulle self
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 07 17:23:13 MGT 2024