Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: OKSEL
Idioom: OKSEL [boodskap #8483] Ma, 10 Februarie 1997 00:00
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Idioom: Jy kan maar aan sy oksel ruik.

Verduideliking: jy kan die persoon as 'n goeie voorbeeld neem.
(Engels: you can take this person as a role-model. I'm sorry, there must
be an English equivalent?)
(Duits: Du kannst Dir Scheiben von ihm abschneiden)

Voorbeeld: As dit by die ywerige versamel, intik en instuur van goeie
Afrikaanse gedigte kom, kan jy maar aan Gloudina Bouwer se oksel ruik!
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Vorige onderwerp: Kom ons ruil idiome - beleidsbepaling
Volgende onderwerp: Idioom : Vuis in broek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 16 18:50:13 MGT 2024