Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pollie ons gaan Pêrel toe
Re: Pollie ons gaan Pêrel toe [boodskap #8413] Vr, 07 Februarie 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 745
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Feb 1997 13:57:20, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van Oostrum) wrote:
<<>Jy sal you politieke korrektheid moet opskerp,...>>>

Leendert daar was vanoggend 'n interessante rubriek in Beeld wat jy
nie lees nie.
Dit het gegaan oor die nuwe politieke korrektheid.
Jy is daarvolgens baie PC in die nuwe terme.

Dis byvoorbeeld PC om die verlede te regverdig en te verskoon en om
so negatief as moontlik na die ANC te verwys.
Dis daarvolgens baie PC om die soort goed te se wat jy in jou reaksie
op Gloudina gesê het.
Vorige onderwerp: Hoe sou JY antwoord?
Volgende onderwerp: "Heksery" van ROSA SMIT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 07 17:22:54 MGT 2024