Op soek na resep [boodskap #8409] |
Do, 06 Februarie 1997 00:00 |
ame
Boodskappe: 20 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
braai.
Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
Dankie
Andre'
|
|
|
Re: Op soek na resep [boodskap #8410 is 'n antwoord op boodskap #8409] |
Do, 06 Februarie 1997 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ame (klt...@aztec.co.za) wrote:
: Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
: braai.
:
: Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
:
: Dankie
:
: Andre'
Wel , ek dink jy het ten minste koedoevleis en kole nodig...
Die res volg vanself.
Groete,
Dries Venter
|
|
|
Re: Op soek na resep [boodskap #8506 is 'n antwoord op boodskap #8409] |
Di, 11 Februarie 1997 00:00 |
ame
Boodskappe: 20 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
dries venter wrote:
>
> ame (klt...@aztec.co.za) wrote:
> : Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
> : braai.
> :
> : Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
> :
> : Dankie
> :
> : Andre'
> Wel , ek dink jy het ten minste koedoevleis en kole nodig...
> Die res volg vanself.
>
> Groete,
> Dries Venter
Dries, dankie vir die advies. Ek is net bang dat die vleis taai
gaan wees. Die koedoe bul was taamlik oud, sy horing lengte was
+/- 66 duim. Ek wil nou nie teveel spog nie maar dit is die
derde of vierde grootste koedoe wat nog geskiet is in die wêreld so
die ou was al lank in die veld.
groete
Andre
|
|
|