Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Taalnuus uit Afrizania
Re: Taalnuus uit Afrizania [boodskap #8236] Di, 28 Januarie 1997 00:00
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Mampoer het gesê
>
>
>
>
> ... meer, maar hulle hoef geen ordintlike boek te lees nie. Ons gaan 'n
> spul dowwerds sonder verbeelding grootmaak...
>
> Groete uit Afrizania,
> Mampoer.
>

Miskien krap ek nou net - maar het ons dit nie in elk geval gedoen deur
kreatiewe denke met dissipline te probeer vervang in die "ou" skoolstelsel nie?

Ek onthou ons onderwysers het ons aan "debatte" laat deelneem - ons kon se wat
ons wou so lank dit gestrook het met die aanvaarde (regering-voorgeskrewe)
sienswyse.

-Gideon-
Vorige onderwerp: Sagmoedige Neelsie
Volgende onderwerp: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 11:13:43 MGT 2024