Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Coetzee se boek 'In the heart of the country'
Coetzee se boek 'In the heart of the country' [boodskap #8090] Di, 21 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Norman Darlington  is tans af-lyn  Norman Darlington
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my vertel, hoe ek die originele Afrikaanse versie van die
bovendtaaande boek kan kryg. (Ek woon in Ierland)
Ek het die engelse vertaling gelees en vond ek dat baai indrukkend, maar
ek is seker dat die originele baai indrukkender moet wees.
Vergeef my verskrikellik Afrikaans, asseblief!
--
Norman Darlington http://members.tripod.com/~norman
By the way, the road IS mine
Re: Coetzee se boek 'In the heart of the country' [boodskap #8154 is 'n antwoord op boodskap #8090] Vr, 24 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Jan 1997 22:35:22 +0000, Norman Darlington
wrote:

bovendtaaande boek kan kryg. (Ek woon in Ierland)[/color]
> Ek het die engelse vertaling gelees en vond ek dat baai indrukkend, maar
> ek is seker dat die originele baai indrukkender moet wees.
> Vergeef my verskrikellik Afrikaans, asseblief! >>>

As far as I know In the Heart of the Country was written in English.
Vorige onderwerp: Die era van BOEKIES: Ruiter in Swart ens...
Volgende onderwerp: Gratis bladsye vir Afrikaanse skrywers-Die Boekwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:42:44 MGT 2024