Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Van der Merwe en die Kamele
Van der Merwe en die Kamele [boodskap #120689] Vr, 27 Julie 2018 06:15 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Van der Merwe is op toer deur die Midde-Ooste, en hy kom af op 'n skare mense wat saamdrom.
"Wat gaan hier aan?" vra hy aan een van die toeriste agteraan die menigte.

"In vyf minute kom hier 'n prosessie verby, 'n karavaan kamele met skamel geklede meisies op!" sê die man opgewonde.

"Wel, dan wag ek ook," sê Van der Merwe.
"Ek het jare laas 'n kameel gesien!"
Re: Van der Merwe en die Kamele [boodskap #122028 is 'n antwoord op boodskap #120689] Vr, 14 Desember 2018 18:36 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Variasie van dieselfde grappie:

'n Dominee besoek Israel en kom op 'n skare af.
"Wat gaan hier aan?" vra hy.
"Nee", sê een ou, "hier kom nou-nou 'n trop kamele met kaal meisies op verby."
"O", sê die dominee, "Dan wag ek maar. Ek het nog nooit 'n regte kameel gesien nie!"
Vorige onderwerp: Rus in Vrede
Volgende onderwerp: E-pos van anderkant die graf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 04:28:31 MGT 2024