Re: vervelige nuusgroep......AGTERBANKERS [boodskap #8029] |
Ma, 13 Januarie 1997 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle ou agterbankers, draadsitters,
randsitters, suurgatte en winddrolle
Julle wat so kla oor die nuusgroep,
wat se bydrae maak julle ?
As julle iets beters het om te vertel,
se dit, of hou jou bek en skoert.
hou tog op met mor en pruttel, en maak 'n bydrae.
En as iemand dit afskiet, wat daarvan ?
(Terloops, as julle dalk weet hoe loop die snoek,
vertel tog vir ons....)
Vriendelike groete
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
|
|
|
|