Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: afrikaners beswaard oor toekoms
Re: afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7995] Vr, 10 Januarie 1997 00:00
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7996 is 'n antwoord op boodskap #7995] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 97 16:18:25, lo...@hotmail.com wrote:

kon bekostig )>>[/color]

As jy dit weet, dan het jy dit al gelees. En as jy dit gelees het, is
jy volgens jou eie bekentenis, na drank gedrewe.

(Geniet jou dronkenshkap.)

En as jy dronk is, is jy nie nugter nie. Jy is dus in 'n ander staat.
En kan dus die gedigte lees.

So, Herman, moenie na Lou luister nie. Hy lees die gedigte en hy is
dronk.
Vorige onderwerp: re:afrikaners beswaard oor toekoms
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 23:23:05 MGT 2024