|
Re: afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7996 is 'n antwoord op boodskap #7995] |
Vr, 10 Januarie 1997 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 10 Jan 97 16:18:25, lo...@hotmail.com wrote:
kon bekostig )>>[/color]
As jy dit weet, dan het jy dit al gelees. En as jy dit gelees het, is
jy volgens jou eie bekentenis, na drank gedrewe.
(Geniet jou dronkenshkap.)
En as jy dronk is, is jy nie nugter nie. Jy is dus in 'n ander staat.
En kan dus die gedigte lees.
So, Herman, moenie na Lou luister nie. Hy lees die gedigte en hy is
dronk.
|
|
|