Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Kerrie rys slaai
Kerrie rys slaai [boodskap #23] So, 20 Mei 2018 09:04
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
Rysslaai

2k gaar rys (1/2k ongekookte rys)
450gr perskes of appelkose (stroop af)
1/2k rosyne
klein ui opgesny
afgeskraapte teelepel kerrie
soetrissie (green pepper)
1/2k mayonise
2 eetlepels blatjang
Vorige onderwerp: Sjokolade-en-pofryshappies
Volgende onderwerp: Krimpvarkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 18:48:39 MGT 2024