Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Staaljie oor die community....
'n Staaljie oor die community.... [boodskap #7831] Sa, 14 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Dec 1996 14:07:05 GMT, "Charl Durand" wrote:

<<<>In Suid-Afrika, soos elders, gaan die lewe doodeenvoudig voort.>>>>

Yip.
En is dit nie altyd verrassend om te sien hoe plat politiek is as dit
gestroop word van die pakke klere, die bosse blomme en die grand
verhoog nie en bedryf word op die laagste vlak.
Re: 'n Staaljie oor die community.... [boodskap #7847 is 'n antwoord op boodskap #7831] Wo, 18 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Frank Hilbrands  is tans af-lyn  Frank Hilbrands
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
> In Suid-Afrika, soos elders, gaan die lewe doodeenvoudig voort.
>
> 88888888888888888888888
> Charl

Beste Charl,

Bedankt voor de posting, ik heb hem met veel plezier gelezen. Dat wil ik
graag lezen op het Net. Het gewone leven van gewone mensen. Blijf
alsjebleft schrijven.

Frank Hilbrands

____________________________________________________________ ____________
The sanskrit translation of war literraly means 'desire for more cows'
____________________________________________________________ ____________
Vorige onderwerp: KEN OWEN oor AFRIKAANS
Volgende onderwerp: Definieer "Die Toekoms.."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 22:49:32 MGT 2024