WILDE AFRIKAANSE WOORDE............... [boodskap #7750] |
Do, 05 Desember 1996 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My ma stuur af en toe vir my die weeklikse opsommingsbylae
van Die Burger ("Die Buiger" - ou NP-Apartheidskoerant).
Darem beter as niks. In elk geval, ek ontdek die juweeltjie:
Die amptelike Afrikaans vir 'n "double-adaptor"
was voorheen:
"Dubbelpuntaftakkontakdoos"
Ek dink bogenoemde is wonderlik !
Dit is nou verkort. Kan nou nie onthou na wat toe nie.
Ek stel egter die vorige moet behoue bly !
Van kontakdoos tot kontakdoos,
Vriendelike groete !
|
|
|
|
|