Trekker stories [boodskap #638] |
Sa, 07 Junie 2003 18:09 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 08:19:37 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>
>>>> En wat is 'n John Deere 8520?
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
>>
>> 'n Trekker? Jy sou nie vir my lieg nie, sou jy Andries?
>>
>> Lorinda
>
> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
> 0 - 100 binne 3 minute...!
>
> Speedy
>
0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
Lorinda
|
|
|
Re: Trekker stories [boodskap #641 is 'n antwoord op boodskap #638] |
Sa, 07 Junie 2003 18:59 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Jun 2003 11:09:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>>
>> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
>> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
>> 0 - 100 binne 3 minute...!
>>
>> Speedy
>>
>
> 0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
> baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
>
> Lorinda
Natuurlik kon ek 'n foutjie gemaak het, Lorinda.
Maar om aan 'n kenner soos Andries rondborstig
te erken dat ek nie die model ken waarvan hy
praat nie, en dit komende van iemand wat self
in die voertuig handel is, is mos baie gevra.
Moet asseblief nie aan Andries vertel van
my erkenning nie.
Speedy
|
|
|