Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boer op 'n Perd
Re: Boer op 'n Perd [boodskap #7743] Di, 03 Desember 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Koos skryf:

> Die snaakse deel is dat Eugene Terre'Blanche een aand laat met sy perd
> by die petrolpompe aangekom het.
> Toe het een diing klaarblyklik op 'n ander gevolg.

Ek raai die petroljoggie het aan ET gesê:

"Nou gaan jy seker vir my vertel 'maak hom vol skaap!' ne ?

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: Biltong, Boerwors, Melktart, Sunny Skies and Chevrolet.
Volgende onderwerp: apartheidsjare ens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:15:39 MGT 2024