Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: s there intelligent female life here? :-)
Re: s there intelligent female life here? :-) [boodskap #7682] Di, 19 November 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
In , dada...@caiw.nl (Niels van Everdinck) writes:
> I
>
> Niels, 38 was wondering on a winter like Sunday evening. In spite of the
> tragedy taking place in Zaire he still was curious and moderately
> optimistic. He knew that the human race would never learn and he also knew
> that he was open for fascinating correspondences with members of the other
> gender with brains and humour and not too scared by a rather
> unconventional personality.
>
> Those dark and cold nights at the end of the year made him always
> contemplative and philosophical and he asked him self if destiny could be
> activited by a hit on the 3send2 key...
>
> You can send your email in Afrikaans, English & Nederlands.
>
> Later?
>
> Niels
> http://www.caiw.nl/~dadapnez

Ek is verskriklik slim en aantreklik, maar ek stel nie in jou belang nie
want ek is heteroseksueel. Jy seker ook nie in my nie.
Buitendien weet ek nie wat het jou melankoliese stront nou eintlik met
Zaire te doen nie.

Ten spyte daarvan wens ek jou voorspoed toe met jou soeke.
Moenie die kersfees selfmoord pleeg nie. Kry 'n troeteldier.
Vriendelike groete.
Re: s there intelligent female life here? :-) [boodskap #7715 is 'n antwoord op boodskap #7682] Ma, 25 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Nov 1996 08:18:15 GMT, gal...@ibm.net wrote:
<<>Ten spyte daarvan wens ek jou voorspoed toe met jou soeke.
> Moenie die kersfees selfmoord pleeg nie. Kry 'n troeteldier.
> Vriendelike groete.>>>

Ja. Probeer om Louis Luyt en Andre Markgraaff te kry as
troeteldiere. Niemand anders is lief vir hulle nie.
Vorige onderwerp: Die donker in die noordelike halfrond
Volgende onderwerp: Def Leppard in Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 01:17:06 MGT 2024