Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » afrikaanse boeke
afrikaanse boeke [boodskap #7610] Vr, 08 November 1996 00:00
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal graag wil weet hoeveel van julle gereeld Afrikaanse letterkunde koop en
lees. Koop julle gereeld 'n Afrikaanse boek? Of neem julle dit uit? Of lees
julle glad nie meer Afrikaans nie?
Indien julle wel lees: watter soort boeke hou julle van? Gedigte, kortverhale,
romans? En deur watter skrywers en oor watter onderwerpe?
Herman
Vorige onderwerp: Lekkerrrr Loslyf!
Volgende onderwerp: Die era van BOEKIES: Ruiter in Swart ens...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:16:22 MGT 2024