Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7589] |
Do, 07 November 1996 00:00 |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Galjoen ek stem saam met jou.
Tv is swak,twak,kwak en die
dom,vebeeldinglose mens se "drak"
Ek moedig almal aan om hul tv's
te skenk aan groendakkies
die enigste plek waar dit dalk
van nut kan wees.
Lees mense lees...
'n vriendelike wenk aan almal:
stel julle netlesers op ten minste
font 12 of 14, vir oogbeskerming.
------------------
PLANT 'n TV !
------------------
(diep onder die grond)
---Vyg
gal...@ibm.net wrote in article ...
> Maurice....@dce.nl (Maurice ter Bogt) writes:
|
|
|
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7590 is 'n antwoord op boodskap #7589] |
Do, 07 November 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" <vy...@new.co.za> wrote:
<<>Galjoen ek stem saam met jou.
> Tv is swak,twak,kwak en die
> dom,vebeeldinglose mens se "drak">>
Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.
|
|
|
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7627 is 'n antwoord op boodskap #7589] |
Ma, 11 November 1996 00:00 |
Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" wrote:
: Tv is swak,twak,kwak en die
: >dom,vebeeldinglose mens se "drak">>
: Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.
En dit wys ;)
Ek 'like ook moerse baie van TV' maar die soort wat Barry van
Cinem-Cinema oor naweke op SABC-3 vir ons aanbied, ie
'A Tale of Two Cities'
'The Unbearable Lightness of Being'
'Wolf at the Door'
en ook van Amerika se beter produksies, soos 'Picket Fences'
en 'x-files ;) '.
NS Gehoor van Hollywood se nuwe projek om Le Misrables te
omskep in 'n film...
NEEEEEEEE !, stop hulle !!!
|
|
|
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7675 is 'n antwoord op boodskap #7589] |
Di, 19 November 1996 00:00 |
Ripper
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Net sabc is 'n moerse klomp K@! , M-Net is nog ok.
Etienne Marais wrote in article
...
> Koos (fe...@is.co.za) wrote:
> : On 7 Nov 1996 17:47:43 GMT, "Vyg" wrote:
>
> : : >Tv is swak,twak,kwak en die
> : >dom,vebeeldinglose mens se "drak">>
>
>
> : Sorry om te verskil, maar ek like moerse baie van TV.
>
>
> En dit wys ;)
>
> Ek 'like ook moerse baie van TV' maar die soort wat Barry van
> Cinem-Cinema oor naweke op SABC-3 vir ons aanbied, ie
> 'A Tale of Two Cities'
> 'The Unbearable Lightness of Being'
> 'Wolf at the Door'
>
> en ook van Amerika se beter produksies, soos 'Picket Fences'
> en 'x-files ;) '.
>
> NS Gehoor van Hollywood se nuwe projek om Le Misrables te
> omskep in 'n film...
>
> NEEEEEEEE !, stop hulle !!!
>
|
|
|
Re: sit dit af , sit dit af [boodskap #7684 is 'n antwoord op boodskap #7589] |
Wo, 20 November 1996 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle ouens wat hou van TV omdat daar af en toe 'n goeie fliek is:
Dit is darem 'n skande om 'n goeie fliek soos Dr Chivago of 2001
of 1900 of wat ookal op die ou klein skermpie te kyk.
Goeie flieks is gemaak om op 'n groot skerm te kyk.
Dan kyk ek nou wragtie liewer na die maan as om 'n
goeie fliek te bederf deur dit op TV te kyk.
A nee aaa!!!!
Vriendelike groete
|
|
|