Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Insek update
Insek update [boodskap #610] Vr, 06 Junie 2003 17:13
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai kriek is nog steeds daar.... Ek het 'n Doom tipe ding gebruik en
dit help niks. Al wat ek gedoen het is om myself half te vergitig. Ek
is ook bang dat dit dalk die seemeeue op die dak sal aantas. Wat eet
krieke?

Lorinda
Vorige onderwerp: Bike info
Volgende onderwerp: Eensaamheid op die NG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:16:46 MGT 2024