Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OVER TAAL EN POLITIEK (Re: M. Bouwer)
OVER TAAL EN POLITIEK (Re: M. Bouwer) [boodskap #7454] |
Vr, 18 Oktober 1996 00:00 |
German Patricio-Anson
Boodskappe: 7 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
17 Oct 1996, Izak Bouwer wrote:
> In article ,= =20
> ger...@omni.cc.purdue.edu says...
> =20
> =20
> . Ik ben een spanjaard, en de probleem=20
>> van politische "stigma" op een taal hebben we daar ook toch wel. Het=20
>> spaans OF het castillians???? Mischien is deze vraag voor jouw zinloos.= =20
>> Castilla is een deel van Spanje, maar alle spanjarden spreken spaans, en= =20
>> daarom noemen we het dan "spaans".
>> Niet idereen denk toch zo. En rond onze mooie taal werd zo veel= =20
>> geweld en dood gedaan, dat niemand vanaf het buiten zou denken dat ze=20
>> over taal (en alleen "taal") spreken. Een taal is een fantastich ding,= =20
>> een "tool" die elke groep mensen met werk gemaakt heeft, om praktische= =20
>> boodschappen te inleveren maar ook om literatuur te bouwen.
>> En toch, ja... Vele basken, catalanen en latijn-amerikanen=20
> hebben=20
>> de indruk dat spaans te spreken een politisch "sign" is. Soort=20
>> imperialistisch.
> =20
> =20
> =20
> Ek vind hierdie bespreking BAIE interessant.
> Wanneer =91n mens gewoonlik aan die taalsituasie
> in Spanje dink, dink jy aan die lot van die Baske
> en Katalane, vir wie Spaans (die moedertaal in
> Castilla) =91n tweede taal is. Jy vergeet die skuldge-
> voel van die mense van Castilla, vir wie Spaans
> ook hul moedertaal is. =91n Bietjie soos =91n Engelse
> Suid-Afrikaner wat skuldig voel dat die ander 10
> taalgroepe sy taal as algemene voertaal moet
> gebruik.
> Ja, taal is byna altyd =91n politieke ding. Veral=20
> hier waar ek bly in Kanada, waar die hele land
> miskien in stukke kan opbreek oor die kwessie van
> taal. Waar taal gebruik word as =91n slaanding om
> =91n geveg te veg oor iets diepers.
> Iets anders wat my nog vreeslik verbaas, is die
> manier waarop die hele sentrale en suidelike dele
> van die Amerikas of Spaans of Portugees as hulle
> voertaal het (net omdat konings en pouse in Europa
> honderde jare gelede die kaart van Suid-Amerika
> geneem het, en =91n lyn van noord na suid getrek het,
> en gesê het: wat aan die oostelike kant is, is Portu-
> gal s=92n, wat op die westekant is, is Spaanse besit.
> Die swernote!)
> Dis as gevolg hiervan dat die suidwestelike deel
> van die V.S.A. jy kan maar sê ook onoffisieel Spaans
> is. Daar is baie mense daar wat nie Engels kan praat
> nie. En daar is mense wat vra dat Spaans as offisiele
> taal in sekere dele van die V.S.A. verklaar moet word.
> Ek wag nog vir die dag wat hulle van elke kind in
> Kanada verwag dat hy ook die taal van sy lokale stam
> van die =93First Nations=94 leer. Op die oomblik leer almal
> net Engels en Frans, tale ook ingevoer uit Europa.
> Die Engelse en Franse noem hulself mos =93the founding
> nations.=94 Die swernote.=20
> =20
> Gloudina Bouwer
> =20
> =20
> =20
> =20
=09Wijze woorden, moet ik maar zeggen! (Sorry, maar... is Gloudina
een vrouw-naam of een man-naam? Wat stom zal deze spanjaard dan
klinken!!) In ieder geval: ja, wat je zegt over het geschidenis van
Zuid-Amerika en het deling daarvan tussen Spanje en Portugal klopt wel.
Ja, en dat soort dingen waren niet zo ongewoon. Ik ga hier iets
vertellen: wat gebeurde rond 1550 met Carlos el Emperador (die is Karl
van Hausburg, Karl de eerste van Spanje en vijfde van Duitsland en
Nedderland en Belgie en Luxembourg en Noord-Afrika en nog Zuid-Italie).
Nou, die man had, volgens onse spaanse pschiatrische doktoren van
vandaag, een soort vreemde on-werkelijkheid hersens probleem. Hij was
heel moe en boos op de koning van Frankrijk, Ferdinand of Philippe II,
kan ik goed niet herinneren, omdat die man kwaam weer en weer binnen de
"spaanse" landen in Italie (Nou, de man had kleine possesies, niet waar?
Arme Karl!!!) Dus op een dag, wanneer beide koningen in de bezigheid van
de Paus in Roma waren, zei Karl I dat hij wilde tegen Ferninand vechten,
met de sword. De winner zou alles krijgen. Iedereen werd heel verbaasd,
als je kan verwachten... De Paus zei "Ben je gek geworden?" (of zoeits)
en toen zei onze niet-te-geloven Karl: "Nou, kunnen we dan schakken
(chess) daarvoor spelen?" Schakken spelen voor een Empire!!!
=09Hij had geen success alleen omdat die Paus te veel een
on-evenwicht vreesde. Maar... wat, vraag ik me af, wat zou gebeurt hebben=
als die Paus als gek als arme Karl geweest was? Wat, in hemelsnaam?
=09Mannen, regeringen en koningen. Oplossingloos?
=09Mijn beste en warmste spaanse groetjes.
=09German.
|
|
|
Re: OVER TAAL EN POLITIEK (Re: M. Bouwer) [boodskap #7459 is 'n antwoord op boodskap #7454] |
Sa, 19 Oktober 1996 00:00 |
German Patricio-Anson
Boodskappe: 7 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En nog wel eens....
Mijn vraag was: wat zou gebeurt hebben als... Karl of Philippe
konden the whole cake voor een krijgen?
Eindeloos oorlogen? Revoluties? Pax romana en geen geweld + veel
handelen, trading trading trading?
Ok, geen probleem in het geval dat die vraag niet interessant is.
Ik word nooit boos. Helemaal nooit!!!!!!!
Wil lange tijd leven.
Spaanse groetjes, Claudia en iedereen.
German de Algeciras
|
|
|
Re: OVER TAAL EN POLITIEK (Re: M. Bouwer) [boodskap #7461 is 'n antwoord op boodskap #7454] |
Sa, 19 Oktober 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
>
Net iemand wat nog nooit rugby gespeel het nie, sal so iets kan se!!
Rugby is 'n geskenk van God aan die mensdom omdat iemand iewers iets
reg gedoen het!
vroue met hulle hele brein.( Dit volgens die neurolo-[/color]
> giese navorsers wat die hitte in die brein meet wat
> afgegee word wanneer daar gedink word.)
> Ek is nie verbaas hieroor nie. Mans spandeer so baie
> tyd daaraan om vroue te beindruk, nog voor hulle uit-
> gevind het wat vroue beindruk.>>>
Dit is waar.
uit te praat, 'n mindere vorm van homo sapiens.[/color]
> Maar partykeer is hulle darem so cute.>>>
...dis ons Trojaanse perd......
:)
|
|
|
Re: OVER TAAL EN POLITIEK (Re: M. Bouwer) [boodskap #7462 is 'n antwoord op boodskap #7454] |
Sa, 19 Oktober 1996 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 464 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
iets diepers.
(Sorry, maar... is Gloudina
> een vrouw-naam of een man-naam?
Nee, ek is 'n vroumens.
Gloudina is die germaanse vorm van Claudine.
Nie 'n baie mooi naam nie. Sou so graag Helena
wou heet. Of Eloise, of Isolde. Selfs Sarie sou
nie te sleg gewees het nie.
'n Man sou ek nie wou wees nie.
Hulle dink mos net met sekere dele van hulle brein,
vroue met hulle hele brein.( Dit volgens die neurolo-
giese navorsers wat die hitte in die brein meet wat
afgegee word wanneer daar gedink word.)
Ek is nie verbaas hieroor nie. Mans spandeer so baie
tyd daaraan om vroue te beindruk, nog voor hulle uit-
gevind het wat vroue beindruk. Mans is, om nou reg-
uit te praat, 'n mindere vorm van homo sapiens.
Maar partykeer is hulle darem so cute.
Gloudina
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sa Nov 16 08:22:44 MGT 2024
|