Telkom ens. En talking about diens [boodskap #118794] |
Sa, 14 Februarie 2009 20:06 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die volgende 1ste handse weergawe uit Suid-Korea, die developemental
state waarop ons ons mos volgens die regering wil modeleer:
Bel die diensverskaffer oor 'n fout in jou internet-konneksie. Hulle
is DIESELFDE DAG daar. Vriendelik en vaardig. Sorteer die probleem
uit.
Hoe werk hulle op die sypaadjie, hoor ek Wally vra. Hulle graaf die
sypaadjie op dag een op. Doen wat hulle moet doen. En DIE VOLGENDE DAG
is die gat toe en die sypaadjie reggemaak.
Eerstehandse vertelling. In die afgelope jaar.
|
|
|