Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Apartheidvarke is aan die woel in Jhb!
Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117917] Do, 26 Junie 2008 07:41 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Cops vs cops in gun battle
26 June 2008, 06:56
Related Articles

By Louise Flanagan, Lee Rondganger and Alex Eliseev

After a violent standoff between Joburg metro cops and SA police,
greater Johannesburg - which includes Randburg and Sandton - faces a
day without policing.

Its metro cops are on strike today, Thursday, claiming rampant
nepotism and favouritism in their department.

In dramatic action on Wednesday, more than 400 protesting metro cops
blocked the M2 highway that rings the city, bringing thousands of
peak-hour motorists to a standstill.

Shooting erupted when SA police in riot gea arrived with metro police
(JMPD) using live ammunition and police firing rubber bullets.

Seven metro cops were injured.

On Wednesday night SA Municipal Workers' Union organiser Vincent Vena,
speaking from metro headquarters in Loveday Street, said there would
be no metro police on duty on Thursday.

None had been on duty last night, either.

Vena said 99 percent of the more than 500 JMPD staff - uniformed as
well as non-uniformed office staff - from across the city had
converged on the base on Wednesday to demand to talk to City of
Johannesburg management about their grievances.

On Thursday he expected "101 percent will be out" as staff planned to
return to base from 7am to await feedback.

They want the city's human resources director to address them.

"Obviously it (the stayaway) will hit the public hard, which is not
our aim," Vena said. "Nobody will die on the roads if the traffic
officers are not there."

Asked what effect this would have on crime fighting, he said: "Whether
we are on the streets or not, it won't deter criminals from their
wrongdoings."

Police are defined as essential services and are restricted in their
right to strike.

"We don't want to call it a strike but, yes, you can interpret it that
way because no one will be at work."

Vena said JMPD staff believed there was a high level of nepotism in
the department, as well as a disparity in salaries.

"Certain metro police officers, who are friends with the bosses, are
allegedly paid far above the agreed salary bands, while other officers
with more than 20 years' experience are still on the minimum band."

He claimed newly employed officers were being paid R4500 instead of
the entry-level salary of R8250.

On Wednesday, motorists watched in amazement as, around them on the M2
motorway, police took on police, trapping civilians in the crossfire.

The running battle continued under a hovering helicopter and eded with
metro police fleeing into the city down the Eloff Street onramp.

Later, when SA police entered the metro headquarters to negotiate, one
was injured by agitated JMPD cops hurling rocks.

The gunfight came after hundreds of protesting metro police blocked
both lanes of the M2 highway going east and west.

Just after 6pm, SAPS officers clad in riot geared moved in and tried
to get the JMPD officers to disperse. They refused and forced the two
dozen or so police officers to move back.

Minutes later, a Nyala rolled towards the chanting protesters. A
policeman popped his head out of the vehicle and threw a stun grenade.
Police then opened fired, using rubber bullets.

Scores of metro cops drew their service weapons and shot back while
they fled. As stunned motorists hit the ground, some rolling under
their stranded vehicles, the shooting continued, with SA police
driving back JMPD officers.

Earlier, frustrated motorists pleaded with the metro police to open
the highway.

Angry motorist Ray Carr, who was stuck in traffic on the west-bound M2
for several hours, described tense confrontations between metro police
and the public.

He said JMPD officers swore at and assaulted some commuters who tried
to remove the blockades.

"They were spraying pepper into people's eyes," he said. "One
policeman hit someone across the face with a tree branch.

"They had their hands on their guns as people were trying to get over
the barrier. The public were very, very angry," said Carr.

On Wednesday night, SAPS spokespersons either refused to comment or
had turned off their cellphones.

* This article was originally published on page 1 of The Star on
June 26, 2008
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117923 is 'n antwoord op boodskap #117917] Do, 26 Junie 2008 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:60i664hqtvhnn5rgq7a7vbnfo6mnlipu9c@4ax.com...
> Cops vs cops in gun battle
> 26 June 2008, 06:56

Gloudina logika dikteer dat sy dit nie sal glo nie, want nie sy of haar
familie in SA het dit ervaar nie.

Ek sien die wereld begin vir SA grom en dreig om die sokker wereld beker weg
te vat indien SA nie begin optree teen Zim nie.
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117924 is 'n antwoord op boodskap #117923] Do, 26 Junie 2008 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" [/color]
> Ek sien die wereld begin vir SA grom en dreig om die sokker wereld beker
> weg te vat indien SA nie begin optree teen Zim nie.

Het dit nie gesien nie, maar ek hou daarvan.

Wil nie hê die wêredlbeker moet van SA weggevat word nie,
maar dat Mbeki vir Bob sê: Oorhandig die mag aan 'n interim-owerheid onder
toesig van die VN, AU of SADEC en waai, of ek draai die krane toe!

Maar dit sal van hom 'n navolger maak van daardie apartheidsvark, Vorster,
wat vir Ian Smith gesê het: Onderhandel of ek draai die krane toe!

Sies!!! So laag kan hy nie daal om 'n apartheidsvark se voorbeeld te volg
en dit aan Kameraad-Generaal Bob doen nie!!
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117926 is 'n antwoord op boodskap #117924] Do, 26 Junie 2008 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 13:13:01 +0200, "Torreke" wrote:

> "Riaan" > Ek sien die wereld begin vir SA grom en dreig om die sokker wereld beker
>> weg te vat indien SA nie begin optree teen Zim nie.
>
> Het dit nie gesien nie, maar ek hou daarvan.
>
> Wil nie hê die wêredlbeker moet van SA weggevat word nie,
> maar dat Mbeki vir Bob sê: Oorhandig die mag aan 'n interim-owerheid onder
> toesig van die VN, AU of SADEC en waai, of ek draai die krane toe!
>
> Maar dit sal van hom 'n navolger maak van daardie apartheidsvark, Vorster,
> wat vir Ian Smith gesê het: Onderhandel of ek draai die krane toe!
>
> Sies!!! So laag kan hy nie daal om 'n apartheidsvark se voorbeeld te volg
> en dit aan Kameraad-Generaal Bob doen nie!!

Die pennie moet natuurlik nog by Fifa drop dat Suid-Afrika vir goed 5
jaar voor 2010 geen noemenswaardige grensbeheer meer gehad het nie.
Die Ouditeur-genl self het nou die dag bevind treine en trokke ry heen
en weer oor ons grense sonder dat hulle nagegaan word en die polisie
het nie genoeg bote en bemanning om al die hawens eers te besoek nie.

En natuurlik dat daar al reeds 'n paar duisend Somaliërs onwettig in
die land is. Somaliërs?.... ? Uh? sê die veiligheidsman van Fifa toe,
"dis mos waar Ak-Kaïda so doenig is, is dit nie, mnr. Blatter?"
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117927 is 'n antwoord op boodskap #117924] Do, 26 Junie 2008 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 13:13:01 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Wil nie hê die wêredlbeker moet van SA weggevat word nie,

hoekom nie?
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117928 is 'n antwoord op boodskap #117923] Do, 26 Junie 2008 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 12:40:29 +0200, "Riaan"
>
>
> Gloudina logika dikteer dat sy dit nie sal glo nie, want nie sy of haar
> familie in SA het dit ervaar nie.
>

ek het mos vir julle gesê dat sy so te stupid is om te besef dat sy
(haar eie woorde) goed na Kaapstad stuur wat beteken *een poskantoor
van die hawe af. Elke volgende poskantoot en sorteerdepartement
waardeer dit beweeg verdubbel die risiko. Lees julle nie?
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117937 is 'n antwoord op boodskap #117928] Do, 26 Junie 2008 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> ek het mos vir julle gesê dat sy so te stupid is om te besef dat sy
> (haar eie woorde) goed na Kaapstad stuur wat beteken *een poskantoor
> van die hawe af. Elke volgende poskantoot en sorteerdepartement
> waardeer dit beweeg verdubbel die risiko.

Kyk hoe belaglik maak jy jouself nou.
As daar gesteel word, word daar gesteel.
Of sakke pos gaan verlore. Soos hier in
Kanada maar ook. ( Gelukkig skiet hulle
mekaar nog nie nou en dan, soos in die
VSA nie.) As jy nou probeer verduidelik
hoekom ses posstukke in die afgelope
ses weke veilig in Kaapstad aangekom
het ( en die sewende is op pad) - dan
maak jy van jouself 'n fool en ek lag my
'n papie.

Gloudina
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117945 is 'n antwoord op boodskap #117937] Do, 26 Junie 2008 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die beste kommentaar wat ek op hierdie tipiese Azaniese
toestande / gebeurtenisse kan maak is 'n tipe van grafiese
en oudiovsiuele voorstelling, nl (...druk nou jou vinger in jou
neus in, hou jou lyf oerang-oetang, praat soos 'n regte dom,
arrogante houtkop, en sê die volgende hardop...) :

"Eeeeeee, êêêêêê, I êm a fokkon stoepeeed, stinking piece
of sub-human baboonsheeet. I steeenk, I steeel, I rob, I kill,
I mehdeh, I rape, I pillage, I bern da tyres, I make da mess,
I scatter da garbage in da street, I faak everyting aap, I pees
and I kak in da street, I am born a fakap... boggom !"

Jim
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117947 is 'n antwoord op boodskap #117927] Do, 26 Junie 2008 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 26, 2:00 pm, Dave wrote:
> On Thu, 26 Jun 2008 13:13:01 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>
>
>> Wil nie hê die wêredlbeker moet van SA weggevat word nie,
>
> hoekom nie?

Eenvoudig! - ek is selfsugtig!

Ek hoop dat die 2010 sirkus 'n opflikkering in die ekonomie en in
huispryse sal bring.
Ek en my vrou het 2010 as ons teikendatum gestel om te "verhuis" na 'n
plek waar daar 'n toekoms vir ons kinders is.

Maar my hoop is waarskynlik wensdenkery.
Op hierdie oomblik is ons so vinnig op 'n glybaan in die poefies in
dat ek nie weet of ons nog tot 2010 sal hou voordat ons heeltemal
gezim is nie.
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117949 is 'n antwoord op boodskap #117947] Do, 26 Junie 2008 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 10:44:23 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:

> On Jun 26, 2:00 pm, Dave wrote:
>> On Thu, 26 Jun 2008 13:13:01 +0200, "Torreke"
>> wrote:



>>> Wil nie hê die wêredlbeker moet van SA weggevat word nie,

>> hoekom nie?
>
> Eenvoudig! - ek is selfsugtig!

Dit is nie selfsugtigheid nie. Dit is realisme. Realistiese hoop op
finasieële groei. Dit bring ons by twee vrae:

1. Wat op aarde laat jou dink dat dit 'n oplewing in die eiensdomsmark
teweeg sal bring?

2. Watter voordele, indien enige, is daar in vir die nie-sokker fans?
(wat heelwaarskynlik die oorheersende grootste deel van blanke
bevolking uitmaak.)

Daarby wil ek voeg dat dit vitr my onverstaanbaar simpel is dat 'n
paar weke se sokker in 2010 vir SA nou so wonderlike iets is om na uit
te sien.

Elke keer wanneer die Grand Prix hier in Durban gehou is, is daar vir
weke voor en weke na die gebeurtenis strate afgesper en baie miljoene
rande is gespandeer aan voorbereiding daarvoor. Vir ons was dit lastig
want die Grand Prix renbaan is in die straat langs die straat waarin
ons woon, maar 'n paar blokke verder af.

In die lokale koerante het belastingbetalers daaroor gekla en die anc
stadsraad het geantwoord dat elke keer na 'n Grand Prix het ons
XXX miljoene rande gemaak.

Wie is 'ons'? Die stadsraad? Die hotelle by wie duisende toeriste
inboek? Die restaurante by wie 1000e toeriste gaan eet?
uShaka by wie 1000e toeriste geld spandeer?

Wat is daar steeds vir die belastingbetaler in?

Presiés daardie vraag vra ek ook oor 2010.
Moet nie sé dat daar vir 'ons' soveel in is maar eitlik 'vir die
staatskas' bedoel nie. Of word daar bedoel dat vlote nuwe BMW's vir
die staatsamptenare gekoop kan word? Hulle doen dit nou sonder sokker
ook.
Waarom sal dit eiendomspryse laat styg?
Gaan mense ter wille van ses weke of drie maande se sokker kom eiendom
koop hier? Is ek te realsties?

>
> Ek hoop dat die 2010 sirkus 'n opflikkering in die ekonomie en in
> huispryse sal bring.
> Ek en my vrou het 2010 as ons teikendatum gestel om te "verhuis" na 'n
> plek waar daar 'n toekoms vir ons kinders is.
>
> Maar my hoop is waarskynlik wensdenkery.
> Op hierdie oomblik is ons so vinnig op 'n glybaan in die poefies in
> dat ek nie weet of ons nog tot 2010 sal hou voordat ons heeltemal
> gezim is nie.
>

Hierdie laaste deel van jou skrywe, waarop ek nie geantwoord het nie,
het veel meer potensiaal vir 'n gesprek, as om dit onbeantwoord te
laat. Ons sal nog daaroor ook gesels. Oor die tempo waarteen ons nou
'n zimbabwe word. As tot die SAP en Metropolisie nou al oorloë hou op
die snelweë met die motoriste in die kruisvuur, behoort beskaafde
mense nie meer hier te woon nie.
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117955 is 'n antwoord op boodskap #117949] Vr, 27 Junie 2008 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Dave [/color]
> Dit is nie selfsugtigheid nie. Dit is realisme. Realistiese hoop op
> finasieële groei. Dit bring ons by twee vrae:

Dankie. Ek moes eintlik "selfsugtig" in aanhalingstekens geplaas
het. Wat ek bedoel het, is bloot dat my eie belang hierin swaarder
weeg as landsbelang of my bure se belang.

>
> 1. Wat op aarde laat jou dink dat dit 'n oplewing in die eiensdomsmark
> teweeg sal bring?
>

Soos ek gese het: Waarskynlik wensdenkery.

Wat ek hoop om te gebeur is die volgende:
1) Dat die ekonome reg is wat voorspel dat rentekoerse teen middel
volgende jaar begin daal.
2) Dat die invloei van buitelandse kapitaal en "gewaande wins" uit
die sokkerbeker, die ekonomie sodanige hupstoot sal gee en vertroue
dermate herstel dat eiendomspryse weer styg ten minste tot die vlakke
wat dit voor die stagnasie gehad het en dat eiendomme weer, soos in
die bullopie, vinnig verkoop word. Ek se "gewaande wins", omdat
Duitsland blykbaar uitgevind het dat die staat min of meer net gelyk
gebreek het. Die enigste wat werklik geld gemaak het, was hotelle, B
+B's, Pubs en prostitute. Die behoefte aan akkommodasie vir die
besoekers behoort huispryse te jaag; daar sal baie wees wat 'n vinnige
Rand sal wil maak deur akkommodasie in hulle huise aan te bied. Mens
moet ook in gedagte hou: Mense reageer nie op feite nie, maar op hulle
eie waarnemings van die feite; hulle sien en glo wat hulle graag wil
sien en glo. Dus die "gewaande voordele" behoort die ekonomie 'n
hupstoot te gee en daarmee saam huispryse.


> 2. Watter voordele, indien enige, is daar in vir die nie-sokker fans?
> (wat heelwaarskynlik die oorheersende grootste deel van blanke
> bevolking uitmaak.)

Kyk hierbo.
>
> Daarby wil ek voeg dat dit  vitr my onverstaanbaar simpel is dat 'n
> paar weke se sokker in 2010 vir SA nou so wonderlike iets is om na uit
> te sien.
>
> Elke keer wanneer die Grand Prix hier in Durban gehou is, is daar vir
> weke voor en weke na die gebeurtenis strate afgesper en baie miljoene
> rande is gespandeer aan voorbereiding daarvoor. Vir ons was dit lastig
> want die Grand Prix renbaan is in die straat langs die straat waarin
> ons woon, maar 'n paar blokke verder af.
>
> In die lokale koerante het belastingbetalers daaroor gekla en die anc
> stadsraad het geantwoord dat elke keer na 'n Grand Prix het ons
> XXX miljoene rande gemaak.
>
> Wie is 'ons'? Die stadsraad? Die hotelle by wie duisende toeriste
> inboek? Die restaurante by wie 1000e toeriste gaan eet?
> uShaka by wie 1000e toeriste geld spandeer?
>
> Wat is daar steeds vir die belastingbetaler in?
>
> Presiés daardie vraag vra ek ook oor 2010.
> Moet nie sé dat daar vir 'ons' soveel in is maar eitlik 'vir die
> staatskas' bedoel nie. Of word daar bedoel dat vlote nuwe BMW's vir
> die staatsamptenare gekoop kan word? Hulle doen dit nou sonder sokker
> ook.
> Waarom sal dit eiendomspryse laat styg?
> Gaan mense ter wille van ses weke of drie maande se sokker kom eiendom
> koop hier? Is ek te realsties?
>
>
Miskien te realisties. Soos ek hierbo gese het: Mense reageer nie op
feite nie, maar op hulle persepsies van die feite.


>
>> Ek hoop dat die 2010 sirkus 'n opflikkering in die ekonomie en in
>> huispryse sal bring.
>> Ek en my vrou het 2010 as ons teikendatum gestel om te "verhuis" na 'n
>> plek waar daar 'n toekoms vir ons kinders is.
>
>> Maar my hoop is waarskynlik wensdenkery.
>> Op hierdie oomblik is ons so vinnig op 'n glybaan in die poefies in
>> dat ek nie weet of ons nog tot 2010 sal hou voordat ons heeltemal
>> gezim is nie.
>
> Hierdie laaste deel van jou skrywe, waarop ek nie geantwoord het nie,
> het veel meer potensiaal vir 'n gesprek, as om dit onbeantwoord te
> laat. Ons sal nog daaroor ook gesels. Oor die tempo waarteen ons nou
> 'n zimbabwe word. As tot die SAP en Metropolisie nou al oorloë hou op
> die snelweë met die motoriste in die kruisvuur, behoort beskaafde
> mense nie meer hier te woon nie.

Sal bietjie later 'n nuwe string hieroor begin.
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117957 is 'n antwoord op boodskap #117949] Vr, 27 Junie 2008 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 20:40:28 +0200, Dave wrote:

> Waarom sal dit eiendomspryse laat styg?
> Gaan mense ter wille van ses weke of drie maande se sokker kom eiendom
> koop hier? Is ek te realsties?

Iets om in gedagte te hou; Sover ek kan onthou het nog net die VSA
geld gemaak uit 'n sokker-eindstryd. Al die ander lande het geld
verloor. Die waarde vir hulle was daarin dat dit besoekers gelok het
en dat die besoekers 'n goeie indruk van die land gekry het en die
woord versprei het. En daaruit het toerisme ens in die jare daarop
gevolg wat groot winste gebring het.
Die tipiese voorbeeld is Barcelona wat geld op die Olimpiese Spele
verloor het maar die Spele gebruik het om hom te hervestig in mense se
koppe as 'n great plek. Van daar het hulle net vorentoe gekyk want dit
IS 'n wonderlike plek.
Hulle bied bv nou al drie jaar in 'n ry die GSM-forum se
wereld-kongres aan. So 50 000 swart selfoon suits met baie geld sak
vir 'n week op die stad toe ens.

Die vraag is of SA reg gaan wees om daardie soort indruk in mense se
gemoed te skep.
Re: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb! [boodskap #117965 is 'n antwoord op boodskap #117957] Vr, 27 Junie 2008 09:30 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 09:49:57 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 26 Jun 2008 20:40:28 +0200, Dave wrote:
>
> > Gaan mense ter wille van ses weke of drie maande se sokker kom eiendom
>> koop hier? Is ek te realsties?
>
> Iets om in gedagte te hou; Sover ek kan onthou het nog net die VSA
> geld gemaak uit 'n sokker-eindstryd. Al die ander lande het geld
> verloor. Die waarde vir hulle was daarin dat dit besoekers gelok het
> en dat die besoekers 'n goeie indruk van die land gekry het en die
> woord versprei het. En daaruit het toerisme ens in die jare daarop
> gevolg wat groot winste gebring het.
> Die tipiese voorbeeld is Barcelona wat geld op die Olimpiese Spele
> verloor het maar die Spele gebruik het om hom te hervestig in mense se
> koppe as 'n great plek. Van daar het hulle net vorentoe gekyk want dit
> IS 'n wonderlike plek.
> Hulle bied bv nou al drie jaar in 'n ry die GSM-forum se
> wereld-kongres aan. So 50 000 swart selfoon suits met baie geld sak
> vir 'n week op die stad toe ens.
>
> Die vraag is of SA reg gaan wees om daardie soort indruk in mense se
> gemoed te skep.

Erens het ek gelees dat dit 'nog met elke land wat die wêreldbeker
sokker aangebied het, ekonomies beter gegaan het daarna'.
Seker is dit as gevolg van lang termyn verwagtinge soos jy noem,
daarna, maar ek sal lag as die wêreldbeker-wedstryde weggeneem word
omdat die land nie misdadigers kan beheer nie. Die president van FIFA
is glad nie bekommerd nie.
Toe FIFA hier was, was een van die groep vermoor op 'n gholfbaan by
'n hotel. 'n Omheinde, veronderstel om veilig te wees, gholfbaan op
hotelgronde. Durban se anc munisipaliteit het onmiddelik gereageer
deur te lieg en te sê dat hy nie vir FIFA hier was nie, en hulle leuen
is deur die Daily Mail ontbloot. (asof dit nou werklik saak sou maak
of hy vir FIFA hier was of nie.) Van hul verteenwoordigers se
aktetasse is ook gesteel, maar die president van FIFA was nie gepla
nie, want, vir die paar dae wat hulle hier was, was mobiele
polisiestasies op die strande en in die strate. Die SAP en Metro
Polisie het magsvertonings gehou met konvooie en sirenes en
polisiehelikopters het gesirkel. Toe FIFA weg is, was dit alles ook
weg.
Vorige onderwerp: Torreke...help
Volgende onderwerp: Re: Steven Hatfill
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:08:42 MGT 2024