Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Torreke...help
Torreke...help [boodskap #117916] Do, 26 Junie 2008 07:14 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
nie, hoe doen jy dit?
Re: Torreke...help [boodskap #117940 is 'n antwoord op boodskap #117916] Do, 26 Junie 2008 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 08:14:00 +0100, "Suidwester" wrote:

> As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
> nie, hoe doen jy dit?
>

http://groups.google.com/groups/dir?lnk=nhpsfg&q=&qt _s=Search+for+a+group
Re: Torreke...help [boodskap #117942 is 'n antwoord op boodskap #117940] Do, 26 Junie 2008 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 17:15:40 +0200, Dave wrote:
> On Thu, 26 Jun 2008 08:14:00 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
>> nie, hoe doen jy dit?

Sorry, eers na ek dit gepos het, het ek opgelet dat jy vir Torreke se
hulp gevra het.
Ek sal dit uitvee, maar dit vee nie uit op alle bedieners nie.
Re: Torreke...help [boodskap #117944 is 'n antwoord op boodskap #117916] Do, 26 Junie 2008 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

> As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe
> ondersteun nie, hoe doen jy dit?

Ek het vandag toevallig weer met dieselfde vraag gesit.

Ek het op Google loop soek onder "news group servers". Die eerste skakel
het my na 'n bladsy toe geneem wat 'n klomp goed gesê het waarvan 3
belangrik is:
1) Gratis groepe bestaan feitlik nie.
2) Indien jy wel op so een afkom, gaan jy waarskynlik sukkel met toegang
tot die server omdat dit oorlaai sal wees.
3) Daar bestaan die moontlikheid dat jou inskakeling by so a server
onwettig mag wees.

Ek het tot so 'n jaar gelede telkom se internetdiens gebruik. Hulle het 'n
news server by news.telkomsa.net. Of dit bedoel was as 'n gratis server
weet ek nie, maar hulle blok beslis nie mense wat nie van telkom se
internetdiesnte gebruikmaak nie.

Ek gebruik die laaste jaar Vodamail. Omdat hulle my nie van 'n news server
voorsien het nie, het ek voortgegaan om news.telkomsa.net te gebruik. Ek
het so 'n tyd gelede gevra of almal my poste sien en toe my frustrasie
uitgespreek omdat ek dikwels nie kan toegang kry tot die server nie. Ek
verstaan nou waarom ek sukkel om toegang te kry - omdat dit 'n "gratis"
diens is, is die server oorlaai.

Jy sou gesien het dat sommige van my plasings as tor...@hotmail.co.za
verskyn. Dit gebeur wanneer ek nie kan toegang kry tot die telkom server
nie en van Google af stuur - die webadres wat Dave vir jou gegee het.
Re: Torreke...help [boodskap #117960 is 'n antwoord op boodskap #117942] Vr, 27 Junie 2008 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 26, 4:18 pm, Dave wrote:
> On Thu, 26 Jun 2008 17:15:40 +0200, Dave wrote:
>> On Thu, 26 Jun 2008 08:14:00 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>
>>> As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
>>> nie, hoe doen jy dit?
>
> Sorry, eers na ek dit gepos het, het ek opgelet dat jy vir Torreke se
> hulp gevra het.
> Ek sal dit uitvee, maar diit vee nie uit op alle bedieners nie.

-----Makie sakie, soos jy sal kan sien, pos ek uit die adres uit en
het dit aan die werk gekry. Baie dankie.
Re: Torreke...help [boodskap #117962 is 'n antwoord op boodskap #117960] Vr, 27 Junie 2008 08:53 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 01:22:14 -0700 (PDT), sta...@mweb.com.na wrote:

> On Jun 26, 4:18 pm, Dave wrote:
>> On Thu, 26 Jun 2008 17:15:40 +0200, Dave wrote:
>>> On Thu, 26 Jun 2008 08:14:00 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:

>>>> As mens nie deur 'n spesifieke newsserver kan gaan wat nuusgroepe ondersteun
>>>> nie, hoe doen jy dit?

>> Sorry, eers na ek dit gepos het, het ek opgelet dat jy vir Torreke se
>> hulp gevra het.
>> Ek sal dit uitvee, maar diit vee nie uit op alle bedieners nie.
>
> -----Makie sakie, soos jy sal kan sien, pos ek uit die adres uit en
> het dit aan die werk gekry. Baie dankie.

Plesier
Vorige onderwerp: Van die Net af gekry
Volgende onderwerp: Apartheidvarke is aan die woel in Jhb!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:01:10 MGT 2024