Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'Prins' vas 3 maande ná 2 sterf
'Prins' vas 3 maande ná 2 sterf [boodskap #117877] Di, 24 Junie 2008 15:54 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Dries Liebenberg en die Beeld moet hul inligting op datum kry.
'n Stadskoerant (dink dit was die Daily Mail) het weke gelede
al berig dat die koningsgesin sê dat hulle geen verwantskap
tussen hulle en die betrokke 'prins' kan opspoor nie.

Hulle het hom lank begaan om te beweer dat hy 'n prins is
maar dit waaroor Dries Liebenberg hieronder berig was gereeld
onder die hoofnuus in die koerante hier, en dit het hulle op die
verdediging geplaas. Liebenberg se bewoording maak dit duidelik
dat hy nie daarvan weet nie. Miskien moet die Beeld daarop gewys
word. Daily News se argiewe sal bevestig wat ek sê.

Prins vas 3 maande ná 2 sterf
Jun 23 2008 07:38:11:683PM - (SA)

Dries Liebenberg

Durban. – Ná 'n drie maande lange polisie-ondersoek na bewerings dat
dit nié prins Sifiso Zulu was wat hier teen 'n bakkie vol kerkgangers
gebots en weggehardloop het nie, is dié Zoeloe-koninklike gister toe
wel op aanklagte van strafbare manslag in hegtenis geneem.

Zulu, 'n bekende in sake- en sosiale kringe in die stad, het
gisteroggend vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn nadat
speurders hom na die Durban-Sentraal-polisiekantoor ontbied het.

Zulu is op borgtog van R5 000 vrygelaat en moet weer op 18 Julie in
die hof verskyn.

Komm. Hamilton Ngidi, provinsiale polisiehoof, het in 'n verklaring
gesê geen misdaad sal toegesmeer word nie, ongeag wie daarvoor
verantwoordelik is.

“Ons hoop bespiegeling in die media sal nou end kry, veral die
onregverdige aantygings wat teen die polisie gemaak is,” het Ngidi
gesê.

Daar was van die staanspoor vrae oor die ongeluk wat op 29 Maart, 'n
Saterdag, omstreeks 21:00 op die hoek van Masabalala Yengwa-rylaan
(NMR-rylaan) en Somtseuweg oorkant die landdroshof gebeur het. Die
bestuurder van Zulu se BMW X5 het weggehardloop ná die botsing wat die
lewe van twee studente geëis het en waarin nog tien mense in 'n bakkie
beseer is.

Daar was glo 'n bottel drank in die BMW.

Vrae is in die KwaZulu-Natalse wetgewer gevra oor die betrokkenheid
van mnr. Bheki Cele, LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling asook
vervoer, op die ongelukstoneel.

Cele het Zulu later na die polisiekantoor gebring.

Zulu het destyds aangevoer hy het nie ten tyde van die ongeluk bestuur
nie omdat hy die voertuig aan iemand geleen het.

Dié persoon is later, ná 'n soektog, deur die polisie opgespoor en
ondervra.

Nadat die polisie Zulu sowat tien dae ná die ongeluk ondervra het, is
hy in hegtenis geneem in verband met 'n uitstaande lasbrief in 'n klag
van dronkbestuur teen hom waarin hy vroeër versuim het om voor die hof
te verskyn.

Dié klag spruit uit 'n voorval in Julie 2006 toe hy by 'n
padversperring op die N2-hoofweg by Durban voorgekeer is.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2345683,00. html
Re: 'Prins' vas 3 maande ná 2 sterf [boodskap #117878 is 'n antwoord op boodskap #117877] Di, 24 Junie 2008 17:16 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2008 17:54:13 +0200, Dave wrote:

>
>
> Dries Liebenberg en die Beeld moet hul inligting op datum kry.
> 'n Stadskoerant (dink dit was die Daily Mail) het weke gelede
> al berig dat die koningsgesin sê dat hulle geen verwantskap
> tussen hulle en die betrokke 'prins' kan opspoor nie.
>
> Hulle het hom lank begaan om te beweer dat hy 'n prins is
> maar dit waaroor Dries Liebenberg hieronder berig was gereeld
> onder die hoofnuus in die koerante hier, en dit het hulle op die
> verdediging geplaas. Liebenberg se bewoording maak dit duidelik
> dat hy nie daarvan weet nie. Miskien moet die Beeld daarop gewys
> word. Daily News se argiewe sal bevestig wat ek sê.
>
>
>
>
> Prins vas 3 maande ná 2 sterf
> Jun 23 2008 07:38:11:683PM - (SA)
>
> Dries Liebenberg
>
> Durban. – Ná 'n drie maande lange polisie-ondersoek na bewerings dat
> dit nié prins Sifiso Zulu was wat hier teen 'n bakkie vol kerkgangers
> gebots en weggehardloop het nie, is dié Zoeloe-koninklike gister toe
> wel op aanklagte van strafbare manslag in hegtenis geneem.
>
> Zulu, 'n bekende in sake- en sosiale kringe in die stad, het
> gisteroggend vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn nadat
> speurders hom na die Durban-Sentraal-polisiekantoor ontbied het.
>
> Zulu is op borgtog van R5 000 vrygelaat en moet weer op 18 Julie in
> die hof verskyn.
>
> Komm. Hamilton Ngidi, provinsiale polisiehoof, het in 'n verklaring
> gesê geen misdaad sal toegesmeer word nie, ongeag wie daarvoor
> verantwoordelik is.
>
> “Ons hoop bespiegeling in die media sal nou end kry, veral die
> onregverdige aantygings wat teen die polisie gemaak is,” het Ngidi
> gesê.
>
> Daar was van die staanspoor vrae oor die ongeluk wat op 29 Maart, 'n
> Saterdag, omstreeks 21:00 op die hoek van Masabalala Yengwa-rylaan
> (NMR-rylaan) en Somtseuweg oorkant die landdroshof gebeur het. Die
> bestuurder van Zulu se BMW X5 het weggehardloop ná die botsing wat die
> lewe van twee studente geëis het en waarin nog tien mense in 'n bakkie
> beseer is.
>
> Daar was glo 'n bottel drank in die BMW.
>
> Vrae is in die KwaZulu-Natalse wetgewer gevra oor die betrokkenheid
> van mnr. Bheki Cele, LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling asook
> vervoer, op die ongelukstoneel.
>
> Cele het Zulu later na die polisiekantoor gebring.
>
> Zulu het destyds aangevoer hy het nie ten tyde van die ongeluk bestuur
> nie omdat hy die voertuig aan iemand geleen het.
>
> Dié persoon is later, ná 'n soektog, deur die polisie opgespoor en
> ondervra.
>
> Nadat die polisie Zulu sowat tien dae ná die ongeluk ondervra het, is
> hy in hegtenis geneem in verband met 'n uitstaande lasbrief in 'n klag
> van dronkbestuur teen hom waarin hy vroeër versuim het om voor die hof
> te verskyn.
>
> Dié klag spruit uit 'n voorval in Julie 2006 toe hy by 'n
> padversperring op die N2-hoofweg by Durban voorgekeer is.
>
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2345683,00. html

Zulu's arrest hailed
24 June 2008, 14:52

Related Articles

* Events leading to Prince Sifiso's arrest
* Cele blames media for cover-up speculation
* Prince Sifiso up on five charges
* R5 000 bail for Zulu
* Prince Zulu case: cops anger parents

The memories of two young women, whose lives were full of fun and
promise, will never go away, nor will the tears.

But if justice can be done, it will bring some measure of closure to
this "horrific nightmare", say the families of the women killed in a
hit-and-run accident at the intersection of Masabalala Yengwa Avenue
(NMR) and Somtseu Road in March this year.

After three months, police finally made a long-awaited breakthrough,
arresting prominent Durban socialite and restaurateur Prince Sifiso
Zulu on Monday morning.

Zulu appeared in the Durban magistrate's court on Monday and was
charged with two counts of culpable homicide.

Four other charges include "failing to perform the duties of a driver
after an accident" and for failing to stop and ascertain the nature of
injuries and render assistance.

He was also charged with reckless and negligent driving and a final
provisional charge relates to allegations that the car had a false
registration number.

Zulu's woes are set to continue with his alleged involvement in the
fatal accident to be probed at municipal level, with the ANC now set
to answer questions over why the city's CCTV camera system did not
record the late-night smash.

The news of Zulu's arrest has brought more pain and anger to the
families of the deceased and survivors of the accident.

Mangosuthu University of Technology students Sdumsile Mncube and
Hlengiwe Dlamini died in the accident and 10 other passengers were
injured.

They were all congregants of the Soul's Harbour Ministries Church and
had been coming from a church function.

Sdumsile's mother Nonhlanhla Mncube said on Monday that she was both
angry and disappointed that Zulu had been granted bail.

"Even though he has finally been arrested for the hit-and-run case for
which we have been praying for more than two months, we are not happy
at all. For a long time we have had suspicions. Even though the
authorities were coming up with different theories," she said.

She said it was extremely painful for her and the rest of the family.

Pain

"It hurts to know that you can kill two people and get off easily, as
much as we agree that the law must take its course, they (police and
courts) also need to understand our pain."

Computer Mncube, the father of one of the survivors and uncle to
Sdumsile also expressed his sadness at the latest turn of events.

"Our families have not been treated the way we should have since this
accident," he said.

Mncube added that until such a time as the person responsible for the
accident admits to his crimes and faces the families to apologise,
they will never find peace.

The head of Soul's Harbour Ministries Church Pastor Phumlani Ndlovu
who has been very much involved in the case, said he was happy that
the police had finally made an arrest.

"We are relieved the police have managed to make an arrest," said
Ndlovu.

Earlier on Monday after his arrest, Zulu walked into the court
building accompanied by the investigating officers and his legal
representatives.

Wearing a green shirt and light brown pants, a seemingly calm Zulu
stood in the dock as state prosecutor Mark Dyson read out his charge.

Dyson asked magistrate Sam Luthuli for a postponement for further
investigation.

Before adjourning, Luthuli granted Zulu bail of R5 000 and gave
instruction that he is not to interfere with any of the state
witnesses. The case was postponed to July 18.

On Friday, the issue of the CCTV footage will be raised in what is
expected to be a heated full council meeting - this after a Democratic
Alliance notice of motion was eventually allowed onto the council
agendas.

The DA want an investigation launched into why the cameras were not
focused at the intersection.

Metro Police has maintained that the camera was pointing in another
direction at the time of the accident, and only panned to the scene
later.

* This article was originally published on page 1 of The Daily
News on June 24, 2008
Vorige onderwerp: Warm Vetkoek
Volgende onderwerp: Van die Net af gekry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:09:45 MGT 2024