Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dave - Help
Dave - Help [boodskap #117778] Ma, 23 Junie 2008 07:51 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave

Ek is op soek na 'n program wat 'n kind amper kan gebruik so maklik moet dit
wees om basiese photo editing te doen - Bietjie meer kragtig as Microsotf se
ingeboude Paint. Wat kan jy voorstel.
Re: Dave - Help [boodskap #117783 is 'n antwoord op boodskap #117778] Ma, 23 Junie 2008 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Dave
>
>
> Ek is op soek na 'n program wat 'n kind amper kan gebruik so maklik moet dit
> wees om basiese photo editing te doen - Bietjie meer kragtig as Microsotf se
> ingeboude Paint. Wat kan jy voorstel.
>

Ek gebruik Photoshop CS3, Riaan, maar PS is 'n gespesialiseerde
program, baie gesofistikeerd maar nie 'n program vir iemand wat slegs
somtyds foto manipulering wil doen nie.

Hier is wat jy wil hê. Ek het dit maar gebruik dit slegs as 'n
thumbnail viewer. Laat weet my wat jy daarvan dink.
Dit is gratis en verniet.

FastStone Image Viewer is a fast, stable, user-friendly image browser,
converter and editor. It has a nice array of features that include
image viewing, management, comparison, red-eye removal, emailing,
resizing, cropping and color adjustments. Its innovative but intuitive
full-screen mode provides quick access to EXIF information, thumbnail
browser and major functionalities via hidden toolbars that pop up when
your mouse touches the four edges of the screen.

FastStone Image Viewer 3.5 Freeware (Last Update: 2008-01-15)
[Rated 5 Stars at Download.com]

An image browser, converter and editor that supports all major graphic
formats including BMP, JPEG, JPEG 2000, GIF, PNG, PCX, TIFF, WMF, ICO
and TGA. It has a nice array of features such as image viewing,
management, comparison, red-eye removal, emailing, resizing, cropping,
color adjustments, musical slideshow and much more.

http://www.faststone.org/FSViewerDownload.htm
Re: Dave - Help [boodskap #117786 is 'n antwoord op boodskap #117778] Ma, 23 Junie 2008 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hi Riaan,

Vir die meer gesofistikeerde take gebruik ek Adobe. Maar vir die alledaagse
tierlantyntjies maak ek gebruik van XnView. Niks grend nie, maar dit kan wel
baie basiese goed maklik doen.

Jan van Perth

http://www.xnview.com/

"Riaan" skryf in boodskap news:1214207074.935461@vasbyt.isdsl.net...
> Hi Dave
>
>
> Ek is op soek na 'n program wat 'n kind amper kan gebruik so maklik moet
> dit wees om basiese photo editing te doen - Bietjie meer kragtig as
> Microsotf se ingeboude Paint. Wat kan jy voorstel.
>
Re: Dave - Help [boodskap #117797 is 'n antwoord op boodskap #117778] Ma, 23 Junie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Dave
>
>
> Ek is op soek na 'n program wat 'n kind amper kan gebruik so maklik moet dit
> wees om basiese photo editing te doen - Bietjie meer kragtig as Microsotf se
> ingeboude Paint. Wat kan jy voorstel.

www.irfanview.com
Re: Dave - Help [boodskap #117808 is 'n antwoord op boodskap #117797] Ma, 23 Junie 2008 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 14:19:41 +0200, Ferdi wrote:

> On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> > Ek is op soek na 'n program wat 'n kind amper kan gebruik so maklik moet dit
>> wees om basiese photo editing te doen - Bietjie meer kragtig as Microsotf se
>> ingeboude Paint. Wat kan jy voorstel.
>
> www.irfanview.com

Jy sien Riaan, daar is hope van hulle.
Voordeel van FastStone Image Viewer (miskien doen Iview dit ook, ek is
nie seker nie, maar ek twyfel) is dat dit 'n 'Exif Reader' in het.

As jy nie weet wat 'n Exif Reader is nie, dit is 'n leser wat vir jou
al die nodige inligting van 'n foto gee. Teen watter 'shutterspoed'
dit geneem is, wat die 'aperture' (grootte van die lens opening wat
lig toelaat ((the narrower the aperture, the darker the image)) )
die 'White Balance' waarop die kamera gestel was, hetsy outomaties,
daglig, nag, bewolk ens. en veel meer inligting wat, as jy foute wil
regstel, uitgewys kan word, en as jy tevrede is met 'n foto, kan jy
natuurlik ook daaroor die inligting beskou. Tipe kamera waarmee die
foto geneem is, ens. is alles inligting wat op die Exif Reader wys.

Download dit wat Jan vir jou gepos het, wat Ferdi vir jou gepos het,
en wat ek vir jou gepos het. Almal is verniet programme, so jy kan
lekker eksperimenteer.
Re: Dave - Help [boodskap #117813 is 'n antwoord op boodskap #117783] Ma, 23 Junie 2008 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:0kuu5415i5r72jt85ve4g9qv66onsr8akt@4ax.com...
> On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan"

> Hier is wat jy wil hê. Ek het dit maar gebruik dit slegs as 'n
> thumbnail viewer. Laat weet my wat jy daarvan dink.
> Dit is gratis en verniet.

Dankie vir almal vir die rad. - Ek het in my eie soeke op 'n program afgekom
waarmee jy die mense op fotos se gesigte kan omruil met die lywe (face on
body), nogal heel fun om daarmee te gespeel het ook.

Hoop my vrou sal my nou uitlos en die fotos haarself edit soos wat sy dit
wil he.

Groete
Re: Dave - Help [boodskap #117816 is 'n antwoord op boodskap #117813] Ma, 23 Junie 2008 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 15:26:03 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:0kuu5415i5r72jt85ve4g9qv66onsr8akt@4ax.com...
>> On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan"
>
>> Hier is wat jy wil hê. Ek het dit maar gebruik dit slegs as 'n
>> thumbnail viewer. Laat weet my wat jy daarvan dink.
>> Dit is gratis en verniet.
>
>
> Dankie vir almal vir die rad. - Ek het in my eie soeke op 'n program afgekom
> waarmee jy die mense op fotos se gesigte kan omruil met die lywe (face on
> body), nogal heel fun om daarmee te gespeel het ook.
>
> Hoop my vrou sal my nou uitlos en die fotos haarself edit soos wat sy dit
> wil he.
>
>
> Groete
>

Dit gaan haar nie lank interesseer nie, Riaan.
Maar net dieselfde ding oor en oor,
en vinnig nie meer snaaks nie.
Het sy 'n digitale kamera?
Download vir haar 'n editing program waarmee sy
Collages kan bou,
so lyk 'n collage http://dave.photos.gb.net/p40034295.html
Panorama's kan bou
So lyk 'n panorama http://dave.photos.gb.net/c1510605.html
Gesigte kan grimeer
dit
http://dave.photos.gb.net/p38432092.html
neem en dit
http://dave.photos.gb.net/p38432093.html
daarmee doen.

Dan gaan daar 'n nuwe wêreld vir haar oop.
Re: Dave - Help [boodskap #117823 is 'n antwoord op boodskap #117816] Ma, 23 Junie 2008 14:03 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 15:44:36 +0200, Dave wrote:

> On Mon, 23 Jun 2008 15:26:03 +0200, "Riaan"
> wrote:
>

>> "Dave" wrote in message
>> news:0kuu5415i5r72jt85ve4g9qv66onsr8akt@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Jun 2008 09:51:58 +0200, "Riaan"

>>> Hier is wat jy wil hê. Ek het dit maar gebruik dit slegs as 'n
>>> thumbnail viewer. Laat weet my wat jy daarvan dink.
>>> Dit is gratis en verniet.


>> Dankie vir almal vir die rad. - Ek het in my eie soeke op 'n program afgekom
>> waarmee jy die mense op fotos se gesigte kan omruil met die lywe (face on
>> body), nogal heel fun om daarmee te gespeel het ook.

>> Hoop my vrou sal my nou uitlos en die fotos haarself edit soos wat sy dit
>> wil he.


>> Groete

>
>
> Dit gaan haar nie lank interesseer nie, Riaan.
> Maar net dieselfde ding oor en oor,
> en vinnig nie meer snaaks nie.
> Het sy 'n digitale kamera?
> Download vir haar 'n editing program waarmee sy
> Collages kan bou,
> so lyk 'n collage http://dave.photos.gb.net/p40034295.html
> Panorama's kan bou
> So lyk 'n panorama http://dave.photos.gb.net/c1510605.html
> Gesigte kan grimeer
> dit
> http://dave.photos.gb.net/p38432092.html
> neem en dit
> http://dave.photos.gb.net/p38432093.html
> daarmee doen.
>
> Dan gaan daar 'n nuwe wêreld vir haar oop.

as jy 'n foto sien wat geteken is deur 'Dawie'
dit is wat my model my noem
en die foto hang geraam in haar kamer
Vorige onderwerp: Peter Bruce van Business Day oor die ANC
Volgende onderwerp: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:36:58 MGT 2024