Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Flaps
Flaps [boodskap #117688] Do, 19 Junie 2008 11:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gisteraand vir die eerste keer in my lewe die onaangename taak gehad
om vir die veearts te se om my dogtertjie se hond uit te sit. Die hond het 3
dae gelede begin siek lyk en ek het vermoed dit is bosluiskoors. Die dokter
het egter bevestig sy is deurtrek van die kanker en daar was nie meer hoop
vir haar nie.

Nou is ek op soek na 'n puppy - Ek hou nie van honde met lang hare nie, en
my eerste keuse is 'n staffie. Indien julle weet waar ek 'n teler in die PTA
Centurion omgewing kan opspoor, laat weet my gerus.
Re: Flaps [boodskap #117692 is 'n antwoord op boodskap #117688] Do, 19 Junie 2008 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Ek het gisteraand vir die eerste keer in my lewe die onaangename taak[/color]
> gehad om vir die veearts te se om my dogtertjie se hond uit te sit. Die
> hond het 3 dae gelede begin siek lyk en ek het vermoed dit is
> bosluiskoors. Die dokter het egter bevestig sy is deurtrek van die kanker
> en daar was nie meer hoop vir haar nie.
>
> Nou is ek op soek na 'n puppy - Ek hou nie van honde met lang hare nie, en
> my eerste keuse is 'n staffie. Indien julle weet waar ek 'n teler in die
> PTA Centurion omgewing kan opspoor, laat weet my gerus.
>

Vra jou veearts. Of ander veeartse. Hulle weet gewoonlik wie die beste
telers is met die beste teel-honde.
Re: Flaps [boodskap #117700 is 'n antwoord op boodskap #117692] Do, 19 Junie 2008 12:54 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 14:22:41 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Riaan"
>> Ek het gisteraand vir die eerste keer in my lewe die onaangename taak
>> gehad om vir die veearts te se om my dogtertjie se hond uit te sit. Die
>> hond het 3 dae gelede begin siek lyk en ek het vermoed dit is
>> bosluiskoors. Die dokter het egter bevestig sy is deurtrek van die kanker
>> en daar was nie meer hoop vir haar nie.

>> Nou is ek op soek na 'n puppy - Ek hou nie van honde met lang hare nie, en
>> my eerste keuse is 'n staffie. Indien julle weet waar ek 'n teler in die
>> PTA Centurion omgewing kan opspoor, laat weet my gerus.

>
> Vra jou veearts. Of ander veeartse. Hulle weet gewoonlik wie die beste
> telers is met die beste teel-honde.

Google in .28 sekondes:
http://www.google.co.za/search?q=dog+breeders+in+Pretoria&am p;ie=utf-8&oe=utf-8&aq=t&rls=org.mozilla:en-US:o fficial&client=firefox-a

maar Riaan, as jy iets mooi wil doen, gaan na die DBV toe.
Hulle sterliseer die honde voor hulle verkoop word.
Mense noem hulself graag diereliefhebbers en spog dan met die hond se
titels en prys, en laat die verwaarloosde diere aan hul eie lot oor in
hokke.
Vorige onderwerp: Dankie Sipho
Volgende onderwerp: Ta Stienie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:56:59 MGT 2024