Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kyk wat doen die apartheidsvarke nou!
Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117645] Wo, 18 Junie 2008 09:16 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Amazon halts SA Post Office deliveries
Lesley Stones

Information Technology Editor

RAMPANT theft by Post Office workers has infuriated the internet
retailing giant Amazon so much that it will no longer send goods to SA
by post.

Anyone wanting to order directly from the US-based website must now
pay for a private courier service — adding about R420 to the price of
a DVD.

SA's postal status makes the country the pariah of Africa, since no
other country has had postal deliveries scrapped. The only other
African country that cannot use the cheapest standard postal service
is Nigeria, although Amazon still trusts Nigeria's post office if
buyers pay a slightly higher expedited shipping rate.

The new restriction came in at the weekend, with customers being told
the theft rate was so high that goods would no longer be delivered
unless they paid a priority shipping rate of $39,99 per order and an
incremental $9,99 for each extra item.

Amazon has long distrusted SA's postal service, and already refuses to
deliver high-priced goods such as electronic items or perfumes,
restricting shipments to CDs, DVDs and books. Private scamsters have
also aggravated the crime rate, as people ordered and received goods
but claimed not to have received them, forcing Amazon to send
replacement items at its own expense.

The clampdown will benefit Wantitall, a local website that thrives on
Amazon's wariness. Wantitall collates orders for all type of goods and
orders them from Amazon, but has them delivered to a warehouse in the
US. They are then repacked and sent in bulk via courier to SA.

Amazon's action is bad for consumers but good news for Wantitall, said
its founder Justin Drennan. “Because of the fraud, they have stopped
shipping via the standard postal service. Everything is being stolen
at the Post Office,” he said.

Drennan said Amazon deliveries were easily targeted because of their
distinctive packaging. “Ask how many people have had stuff stolen from
Amazon and it's massive. Amazon was reshipping things at its own cost
but it's had enough,” he said. “People were also ordering DVDs and
telling Amazon they hadn't received them. They are saying we are as
crooked as they thought we were.”

Wantitall mainly handles the high-priced items that Amazon does not
deliver to SA.

No one from the P ost O ffice would comment yesterday. Its executives
have been trying to clean up its image by improving systems, and
reported a 69% reduction in theft last year.
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117648 is 'n antwoord op boodskap #117645] Wo, 18 Junie 2008 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Jun, 11:16, Ferdi wrote:
> No one from the P ost O ffice would comment yesterday. Its executives
> have been trying to clean up its image by improving systems, and
> reported a 69% reduction in theft last year.
Ek wonder hoe is daardie 69% bereken. Met die drastiese hoeveelheid
mense en besighede wat nie meer van hulle dienste gebruik maak nie sal
daar natuurlik 'n vermindering in diefstal, of eerder 'n verminderde
moontlikheid vir diefstal wees.
Die ander kant van die saak is ook die feit dat dit verskriklik maklik
is om eenvoudig te claim dat jy nooit jou pakkie van Amazon gekry het
nie selfs al het jy. Almal weet van die diefstal by die poskantoor so
dit is baie maklik om daarmee weg te kom siende dat die hele interne
stelsel so ontoereikend is om diefstal te voorkom of selfs te
ondersoek.
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117650 is 'n antwoord op boodskap #117648] Wo, 18 Junie 2008 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jottie skryf

> Die ander kant van die saak is ook die feit dat dit verskriklik maklik
> is om eenvoudig te claim dat jy nooit jou pakkie van Amazon gekry het
> nie selfs al het jy. Almal weet van die diefstal by die poskantoor so
> dit is baie maklik om daarmee weg te kom siende dat die hele interne
> stelsel so ontoereikend is om diefstal te voorkom of selfs te
> ondersoek.

Wel, ek word nou altyd uitgekryt as iemand wat
nie weet-wat-in-SA-aangaan nie, maar hier dink
ek kan ek saampraat. Ek het 'n skoondogter wat
tydelik in SA bly. Omdat hulle nie 'n TV het nie,
stuur ek 'n aanhoudende stroom van DVD's aan
hulle van kinderprogramme in Kanada vervaardig,
en nou onlangs Anne of Green Gables en die
sequels. En nog nie een het verlore gegaan nie.
Ons stuur ook baie CD's en DVD's na ander
lede van die familie oor die land versprei. Oor
die jare het nog net een brief verlore gegaan
(wat 'n verjaarsdag-tjek in gehad het.) So
julle moet my verskoon as ek nie kan glo dat
die SA posdiens nie te sleg in my estimasie
vaar nie. Ons kry dieselfde praat, "dat jy nie
die SA posdiens kan vertrou nie", van sommige
van ons familielede, maar waar is die evidence?
In my oë is die SA meer betroubaar as die
Kanadese een, wat maar 'n bedroewige rekord
self het.

Gloudina
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117653 is 'n antwoord op boodskap #117650] Wo, 18 Junie 2008 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf

Ons kry dieselfde praat, "dat jy nie
>            die SA posdiens kan vertrou nie", van sommige
>            van ons familielede, maar waar is die evidence?
>            In my oë is die SA meer betroubaar as die
>            Kanadese een, wat maar 'n bedroewige rekord
>            self het.

Ek het ook vergeet om te sê: Deesdae neem
pos na SA omtrent net twaalf dae, in vergelyking
met die tagtigerjare, toe dit maklik drie tot vier
weke vir 'n brief geneem het. ( Vroeër was dit
bietjie beter, maar in die tagtigerjare het dit so
stadig geword, dat ek altyd gewonder het of dit
was omdat die apartheidsregering alle briewe
van en na die buiteland visenteer.) En dis nie omdat
die Kanadese posdiens beter geword het nie..
Hulle is nou so stadig dat dit maklik vier of vyf
dae neem vir 'n brief om van Toronto na Ottawa
te kom. Ons dogter bly een uur anderkant
Toronto. Sy pos verlede week 'n Vadersdag-
kaart op Woensdag. Dit kom Maandag hier
aan.

Gloudina
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117656 is 'n antwoord op boodskap #117645] Wo, 18 Junie 2008 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Word posstukke rerig gesteel? Of is dit net 'n persepsie - soos Thabo
Mbeki se misdaad in SA is?

Ek het gou vinnig gekyk na reaksies. Hier is reaksies op Mail &
Guardian (bekende apartheidsvarke):

Maar hulle lieg seker, jy weet mos hoe apartheidsvarke is.

--------------------------------------

1. This year alone, I have had Five (5) bank cards stolen in the SA
mail.

And every birthday card envelope for the entire family was opened,
obviously checking for cash, POs etc.

Utterly, utterly useless.

Like the people in 'government'.

2. May just have been lost, Prof. Everytime we collect our mailbag we
tip it out on the floor of the post office and sort out all the mail
addressed to other than ourselves that the illiterate chimps have
dumped in our bag (sometimes as much as half the mail), some are not
just other mailbag numbers but whole other post offices

Imagine what happens to all the misdirected mail that goes to mailbags
NOT sorted by caring folk!

3. We are unable to send parcels to my wife's parents in SA as any
parcel is 'lost'. And any envelope with anything bulkier than a letter
also does not get through to them. And that is the case at two
different post offices in recent years.

The strange thing is that this was not the case until about four or
five or so years ago (I am guessing a bit here). Prior to that
everything sent was received by my in-laws. Then suddenly, bang, it
changed.
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117658 is 'n antwoord op boodskap #117648] Wo, 18 Junie 2008 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" <wrote
"... siende dat die hele interne stelsel so ontoereikend is...">

Ek staan elke keer verstom as ek by die Beacon Bay poskantoor 'n brief oor
die toonbank afhaal. Jy gee vir hulle die nommer om die posstuk op te spoor
en dan begin hulle soek, bladsy op en bladsy af. Al die posstukke se
nommers word eenvoudig kronologies soos wat hulle inkom in 'n boek geplak of
geskryf met die gevolg dat daar geen ander manier is as om met die vinger
inskrywing na inskrywing, bladsy op en bladsy af, van agter af vorentoe en
weer van voor af agtertoe, te soek tot die amptenaar hopelik na die 2e of 3e
probeerslag die regte inskrywing opspoor nie.

Hulle het blykbaar nog nie daarvan gehoor dat mens dinge saaklik kan orden
en dit so makliker maak om dit op te spoor nie.

Die staatsdepartemente werk blykbaar ook so. Vra iemand wat al 'n oudit van
'n staatsinstelling gedoen het. Alle state en fakture word blykbaar slegs
kronologies en sonder kruisverwysings geliasseer. As jy 'n faktuur/staat
van 'n bepaalde verskaffer soek, moet jy maar maand na maand deur al die
state gaan totdat jy dit opspoor.
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117661 is 'n antwoord op boodskap #117656] Wo, 18 Junie 2008 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf
> Maar hulle lieg seker, jy weet mos hoe apartheidsvarke is.

Wel, ek kan alleen getuig van wat met my
persoonlik gebeur wanneer ek die SA posdiens
gebruik. Ek het die afgelope vyf weke ses
verskillende DVD's na 'n adres in Kaapstad
gestuur en elkeen het daar uitgekom, nogal
verrassend vinnig. Ek gaan vandag weer een
pos, in volle vertroue dat dit daar sal uitkom.
Alle dinge wat nog uit SA aan ons gepos
is, het by ons uitgekom. Behalwe lank
gelede, toe my suster die twee dele van
NP van Wyk Louw se biografie aan ons
gestuur het, per seepos, en een verlore
gegaan het. Ek lag nou nog vir die een
wat dit gesteel het in SA. Hy sou 'n
tawwe tyd gehad het om dit te lees. Maar
ek het 'n suspisie dit het verlore geraak op
'n skip tussen SA en Kanada.

Gloudina
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117664 is 'n antwoord op boodskap #117656] Wo, 18 Junie 2008 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
.
> 3. We are unable to send parcels to my wife's parents in SA as any
> parcel is 'lost'. And any envelope with anything bulkier than a letter
> also does not get through to them.

Ek bekyk altyd so iets soos bostaande geskryf
met suspisie. Dis gewoonlik 'n sindroom. Die
mense wil verskoning vind vir hoekom hulle nie
geskenke na SA wil stuur nie, nou kry die SA
posstelsel die skuld. Ek sê nie die SA posstelsel
is perfek nie. Geen grootskaalse posstelsel is
perfek nie. Maar sover ek kan sien, wat my
persoonlike gebruik van die SA posstelsel
betref, moet ek hulle omtrent 'n 98% persent
sukses toeskryf.

Gloudina
Re: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou! [boodskap #117668 is 'n antwoord op boodskap #117664] Do, 19 Junie 2008 00:43 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Aaaaag jy lieg, ou Hessie-Pisflessie !

Jy weet nét so goed dat dit jou geliefde boggom-
wederhelftes se dierlike, primitiewe en barbaarse
"slope head" -instink is ...wat veroorsaak dat die
meerderheid van hulle daai vuiste vol pampoenpit-
te vasklamp, terwyl hy met beide pampoene on-
der die arms deur die draad wil klim.

Die goed steel en teel vir 'n vale.

En dan het hulle boonop nie 'n greintjie aanvoeling
vir verantwoordelikheid nie, naamlik om verantwoor-
delikheid te (kan) aanvaar vir die dade wat hy pleeg
nie. Outomatiese ontkennig (denial) is in hulle bob-
bejaniese gene ingebou. Die Afrika-aapgeslag sal
botweg weier om te erken dat hy/sy gesteel het. -
klokslag en keer-op-keer. Amen.

Jy kan hom uit die bos uithaal, maar die bos dié
kry jy nie uit hom nie...

Jim
Vorige onderwerp: Zim Verkiesing
Volgende onderwerp: Dankie Sipho
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:17:29 MGT 2024