Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ook 'n nuweling op die NG
Ook 'n nuweling op die NG [boodskap #7335] Vr, 04 Oktober 1996 00:00
Postmaster  is tans af-lyn  Postmaster
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dit is my eerste nota op die NG, ek het voorheen op 'n Afrikaanse poslys
ingeteken, maar as gevolg van omstandighede (werkwisseling) moes ek dit laat
vaar. Nou het ek nie meer die adres van die poslys nie. Enige helpers?

Dit is fantasties om Afrikaans op die 'net te sien en te praat. Ek werk in 'n
ingelse omgewing met 'n spul buitelanders, en praat met hulle almal Afrikaans.
Ek en 'n paar ander kollegas probeer hulle 'n bietjie kultiveer met ons
Moedertaal. Van hulle snap vinnig.

In elk geval, dis lekker om tussen Afrikaanssprekendes op die NG te wees!

Groete

Johan Erlank
Vorige onderwerp: Afrikaans as versamelwoord etc : Aan A.R. Gus
Volgende onderwerp: Hoe is het leven in Zuid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:04:34 MGT 2024