Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sjebeen
Sjebeen [boodskap #117610] Di, 10 Junie 2008 11:55
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog altyd gedink die woord "sjebeen/shebeen" se
oorsprong moet uit een van die Afrika-tale wees.
Dus was ek grootliks verbaas toe ek nou die dag
uitvind dat die woord 'n Ierse oorsprong het,
heelwaarskynlik uit die dae toe daar 'n instroming
vanoor die hele wêreld na die Witwatersrand was
om in die goudmyne te werk. Die woord kom uit
die oorspronklike Gaelic " sibin" wat beteken
"bad ale."
Vorige onderwerp: Richard Catto
Volgende onderwerp: Die 2 Dames
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:08:12 MGT 2024