Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wallpapers
Wallpapers [boodskap #117440] Ma, 26 Mei 2008 20:39
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou sommer gesit en speel en hierdie geteken.
As jy lus is kan jy dit afhaal en as wallpaper gebruik.
Daar is drie eenderstes maar verskillende groottes,
sa as jy dit will gebruik, toets maar al drie. Miskien
sal Full Size te groot wees, so download na die
eerste kliek, maar toets vol grootte ook.
http://dave.photos.gb.net/c1517637.html
Vorige onderwerp: Meer oor Neil Turok
Volgende onderwerp: Hier kom ou Dave weer, so oop en toe, oop en toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:01:23 MGT 2024