Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodse linkse stilte
Doodse linkse stilte [boodskap #117392] Do, 22 Mei 2008 12:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Genade maar daar heers 'n doodse stilte uit linkse geledere omtrent die wel
en wee van die reenboog nasie. Kom ons som so vinnig 'n bietjie op wat die
laaste tyd gese is en wat alles gebeur het.

1. Die slapgat Zimbabwiers het uiteindelik besluit om terug te baklei, wat
natuurlik die vraag laat ontstaan hoekom gaan baklei hulle nie vir hulle
vryheid in Zimbabwe nie. Hoekom het hulle nie die guts om in Zim die strate
in te vaar en te wys wat dink hulle van mal Bob nie, maar hier wil hulle nou
"saamstaan"

2. Essop Pahad se - "Niemand het in 14 jaar la vir SA gedoen wat die ANC
gedoen het nie". En hoe reg was hy nie gewees nie. In 14 jaar het die ANC
dit reggekry om SA totaal op te neuk, en het tynspyte daarvan nog steeds die
meerderheid "voters". Maar ons het ook nog noit regtig gese Sipho is slim
nie het ons.

3. Een of ander idioot in die ANC wil apartheid die skuld gee vir die
xenophobia.

4. Die koerante (Afrikaans en Engels) berig dat daar meer onwettige
imigrante in SA is as blankes. Hulle wil vir die imigrante "protection" gee.
Wat natuurlik die vraag laat ontstaan waar dieselfde "protection" was toe
die wit boere so op hulle plase uitgemoor was.

5. Een of ander doos van Cosatu reken die wit laaitie wat die 2 swartes deur
die deur geskiet het toe hulle 2am by hom ingebreek het en aan die kamerdeur
wat gesluit was begin peuter het moet gearesteer word vir 'n rassistiese
aanval. Wonder hoekom die ou nie sy bek een keer oopgemaak het en rassisme
geskree het oor enige van die plaasmoorde nie.

6. Rekord getal mense oorweeg dit om SA 'n pit te druk en die land te
verlaat.

7. Straat naam in Amanzimtoti word verander na die %#$@ wat die bom geplant
het waarin iemand dood is wat ek persoonlik geken het. Wonder of Kerk straat
se nam volgende gaan wees.

Dit vir eers -

Wat se julle linkses, geniet julle dit nog hier in die reenboog paradys,
wetende dat julle die argitekte daarvan was, en ek hoop julle hou julle
bekke as julle produk jou aan die gat gaan kom byt.
Re: Doodse linkse stilte [boodskap #117395 is 'n antwoord op boodskap #117392] Do, 22 Mei 2008 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 May 2008 14:35:47 +0200, "Riaan" wrote:

Laat my bietjie komentaar toe, asb Riaan

> Genade maar daar heers 'n doodse stilte uit linkse geledere omtrent die wel
> en wee van die reenboog nasie. Kom ons som so vinnig 'n bietjie op wat die
> laaste tyd gese is en wat alles gebeur het.
>

Onwillekeurig gestuit deur 'n fedup groep.
Soos ons gewoond daaraan soos ons grootword, is die Suid Afrikaner 'n
verraaier teenoor homself gesien in die lig van stilbly en stilbly en
stilbly tot dit oorloop. Wel, dit het oorgeloop en die verbanningswet
is in werking getel.

>
> 1. Die slapgat Zimbabwiers het uiteindelik besluit om terug te baklei, wat
> natuurlik die vraag laat ontstaan hoekom gaan baklei hulle nie vir hulle
> vryheid in Zimbabwe nie. Hoekom het hulle nie die guts om in Zim die strate
> in te vaar en te wys wat dink hulle van mal Bob nie, maar hier wil hulle nou
> "saamstaan"
>
Hierdie een veral vind ek interessant. Dan het ek iets gemis.
Ek wonder by myself, so saggies dat ek dit nie eens aan 'n tweede
persoon sal opper nie, of dit nie miskien die regering se manier is om
onwettige immigrasie stop te sit nie. Hierdie is Afrika, onthou.

> 2. Essop Pahad se - "Niemand het in 14 jaar la vir SA gedoen wat die ANC
> gedoen het nie". En hoe reg was hy nie gewees nie. In 14 jaar het die ANC
> dit reggekry om SA totaal op te neuk, en het tynspyte daarvan nog steeds die
> meerderheid "voters". Maar ons het ook nog noit regtig gese Sipho is slim
> nie het ons.
>

uh uh, hier is jy onregverdig om hom aan te val. Onthou dat sy
probleme is begin deur die moer wat die moer in die kragstasie gegooi
het.

> 3. Een of ander idioot in die ANC wil apartheid die skuld gee vir die
> xenophobia.
>
Belowe..! Ek moet begin koerante lees en nie net Google nie..!

> 4. Die koerante (Afrikaans en Engels) berig dat daar meer onwettige
> imigrante in SA is as blankes. Hulle wil vir die imigrante "protection" gee.
> Wat natuurlik die vraag laat ontstaan waar dieselfde "protection" was toe
> die wit boere so op hulle plase uitgemoor was.
>

Waar is dieselfde protection nou?
Miskien moet ons ook toegee
dat die xenophobia slagoffers swart is en ons wit.

> 5. Een of ander doos van Cosatu reken die wit laaitie wat die 2 swartes deur
> die deur geskiet het toe hulle 2am by hom ingebreek het en aan die kamerdeur
> wat gesluit was begin peuter het moet gearesteer word vir 'n rassistiese
> aanval. Wonder hoekom die ou nie sy bek een keer oopgemaak het en rassisme
> geskree het oor enige van die plaasmoorde nie.
>
En wat ek skokkend vind is dat hy moes R2000 borgtog betaal
om uit die tronk te bly.

> 6. Rekord getal mense oorweeg dit om SA 'n pit te druk en die land te
> verlaat.
>
Tel nog 'n gesin by.

> 7. Straat naam in Amanzimtoti word verander na die %#$@ wat die bom geplant
> het waarin iemand dood is wat ek persoonlik geken het. Wonder of Kerk straat
> se nam volgende gaan wees.
>

Een van die groot oorreders daarvoor is 'n (byna buurman) witman
by name Shutcliffe. Die stadsbestuurder van Durban, en een van die min
mense by wie ek verbyloop en 'n groet ignoreer.
>
>
> Dit vir eers -
>
> Wat se julle linkses, geniet julle dit nog hier in die reenboog paradys,
> wetende dat julle die argitekte daarvan was, en ek hoop julle hou julle
> bekke as julle produk jou aan die gat gaan kom byt.
>
>
>
'kay, linkses, jottie, gloudina en kie,
julle hét toestemming om te antwoord.
20 Woorde elk.
Re: Doodse linkse stilte [boodskap #117401 is 'n antwoord op boodskap #117395] Do, 22 Mei 2008 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Rakende die arme witman wat beskuldig word van
die sogenaamde "rassistiese aanval" binne sy huis,
waar hy deur die deur op twee kriminele / aanvallers
geskiet het : Ons mense sal (ongelukkig) moet be-
sef dat hier eers nog BAIE blankes gaan sterf alvo-
rens dinge gaan beter raak of verander in Azanië.

Dit is hartseer maar waar.

Jim
Re: Doodse linkse stilte [boodskap #117408 is 'n antwoord op boodskap #117395] Vr, 23 Mei 2008 10:57 Na vorige boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 May, 17:36, Dave wrote:
> On Thu, 22 May 2008 14:35:47 +0200, "Riaan"
>> 1. Die slapgat Zimbabwiers het uiteindelik besluit om terug te baklei, wat
>> natuurlik die vraag laat ontstaan hoekom gaan baklei hulle nie vir hulle
>> vryheid in Zimbabwe nie. Hoekom het hulle nie die guts om in Zim die strate
>> in te vaar en te wys wat dink hulle van mal Bob nie, maar hier wil hulle nou
>> "saamstaan"
>
> Hierdie een veral vind ek interessant. Dan het ek iets gemis.
> Ek wonder by myself, so saggies dat ek dit nie eens aan 'n tweede
> persoon sal opper nie, of dit nie miskien die regering se manier is om
> onwettige immigrasie stop te sit nie. Hierdie is Afrika, onthou.

Ek lees daar is wel sporadiese gevalle waar sommige van hierdie
onwettige immigrante hulle teensit en selfs weerwraak neem. Ek stem
saam dat hulle manhaftige optrede in Zimbabwe nodig is eerder as om
die situasie hier te vererger.

>> 2. Essop Pahad se - "Niemand het in 14 jaar la vir SA gedoen wat die ANC
>> gedoen het nie". En hoe reg was hy nie gewees nie. In 14 jaar het die ANC
>> dit reggekry om SA totaal op te neuk, en het tynspyte daarvan nog steeds die
>> meerderheid "voters". Maar ons het ook nog noit regtig gese Sipho is slim
>> nie het ons.

Dat die huidige regering besig is om 'n totale bespotting van
menseregte te maak is verseker.

>> 3. Een of ander idioot in die ANC wil apartheid die skuld gee vir die
>> xenophobia.

Inderdaad 'n idioot!

>> 4. Die koerante (Afrikaans en Engels) berig dat daar meer onwettige
>> imigrante in SA is as blankes. Hulle wil vir die imigrante "protection" gee.
>> Wat natuurlik die vraag laat ontstaan waar dieselfde "protection" was toe
>> die wit boere so op hulle plase uitgemoor was.

Geen groep mense verdien meer of beter protection as enige ander groep
nie. Dit hang natuurlik af van die omstandighede, verwagtinge en
moontlikheid van geweld in 'n bepaalde situasie wat bepaal hoeveel
polsieteenwoordigheid nodig is.

>> 5. Een of ander doos van Cosatu reken die wit laaitie wat die 2 swartes deur
>> die deur geskiet het toe hulle 2am by hom ingebreek het en aan die kamerdeur
>> wat gesluit was begin peuter het moet gearesteer word vir 'n rassistiese
>> aanval. Wonder hoekom die ou nie sy bek een keer oopgemaak het en rassisme
>> geskree het oor enige van die plaasmoorde nie.

Nog 'n idioot!

>> 6. Rekord getal mense oorweeg dit om SA 'n pit te druk en die land te
>> verlaat.

Ongelukkig is dit so

>> 7. Straat naam in Amanzimtoti word verander na die %#$@ wat die bom geplant
>> het waarin iemand dood is wat ek persoonlik geken het. Wonder of Kerk straat
>> se nam volgende gaan wees.
>
> Een van die groot oorreders daarvoor is 'n (byna buurman) witman
> by name Shutcliffe. Die stadsbestuurder van Durban, en een van die min
> mense by wie ek verbyloop en 'n groet ignoreer.

Ek verstaan selfs sy eie pa is daarteen gekant. Ek dink self ook dit
is belaglik.
Vorige onderwerp: Barbaarse strawwe...
Volgende onderwerp: Geheime dokumente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:08:27 MGT 2024