Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Army
Die Army [boodskap #117377] Do, 22 Mei 2008 07:18 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tarboy het dit toe goed gedink om die weermag se hulp in te roep vir die
RASSISME (sorry xonophobia) wat Gauteng die laaste paar dae teister. Kom ons
verwelkom die volgende groepe in ons midde

1ste Bataljon Anti Retroviral
HIV Spesiale Taakgroep
BrigAIDS of Guards?

En die lugmag natuurlik

10 Eskader werf hoender
13 Eskader Volstruise

Shit - Ek bewe in my broek nou hoor
Re: Die Army [boodskap #117381 is 'n antwoord op boodskap #117377] Do, 22 Mei 2008 07:56 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 May 2008 09:18:42 +0200, "Riaan" wrote:

> Tarboy het dit toe goed gedink om die weermag se hulp in te roep vir die
> RASSISME (sorry xonophobia) wat Gauteng die laaste paar dae teister.

Eerlik gesproke, slaan hierdie feit my nie net dronk nie, maar vind ek
dit lastig, om dit lig te stel. Waarom, as hierdie 'n demokrasie is,
is sy toestemming daarvoor nodig? Lui hy ook die klok vir speeltyd
by die kabinet?
Vorige onderwerp: Waarom word geweldsmisdadigers en ander gevangenis saam aangehou?
Volgende onderwerp: Toe word R5000 gesteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:23:13 MGT 2024