Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beurtkrag verby, maar...
Beurtkrag verby, maar... [boodskap #117033] Do, 01 Mei 2008 14:07 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie dat daar enige 'maar' is nie.
Evkom het geskrik - hulle is gedreig met GROOT eise omdat maatskappye
skade gekry het asgv kragonderbrekings. Slegs naïewes sal glo dit dit
'n toegewing was.
Re: Beurtkrag verby, maar... [boodskap #117036 is 'n antwoord op boodskap #117033] Do, 01 Mei 2008 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 May 2008 16:07:01 +0200, Dave wrote:

> Ek dink nie dat daar enige 'maar' is nie.
> Evkom het geskrik - hulle is gedreig met GROOT eise omdat maatskappye
> skade gekry het asgv kragonderbrekings. Slegs naïewes sal glo dit dit
> 'n toegewing was.

Ook dalk die volgende: Kenners het onlangs gewaarsku dat stedelike
herverspreiding van krag deur substasies gaan waar belangrike
skakelaars ontwerp is om net 'n paar keer aan en af gesit te word.

En teen die agtergrond: Die substasie in Kempton Park wat twee weke
gelede opgeblaas het en die stad vir langer as 'n week sonder krag
gelaat is.
Re: Beurtkrag verby, maar... - rickshaw.mid (0/1) [boodskap #117038 is 'n antwoord op boodskap #117036] Do, 01 Mei 2008 18:57 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 May 2008 20:29:24 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 01 May 2008 16:07:01 +0200, Dave wrote:
>
> > Evkom het geskrik - hulle is gedreig met GROOT eise omdat maatskappye
>> skade gekry het asgv kragonderbrekings. Slegs naïewes sal glo dit dit
>> 'n toegewing was.
>
> Ook dalk die volgende: Kenners het onlangs gewaarsku dat stedelike
> herverspreiding van krag deur substasies gaan waar belangrike
> skakelaars ontwerp is om net 'n paar keer aan en af gesit te word.
>
> En teen die agtergrond: Die substasie in Kempton Park wat twee weke
> gelede opgeblaas het en die stad vir langer as 'n week sonder krag
> gelaat is.

Yep, dis natuurlik ook 'n baie waarskynlike moontlikheid.
Wil dus voorkom om vir hulself nog meer moeilikheid te maak.
Mbeki sal in elk geval sê dat dit geen krisis is nie.

Luister na die midi wat ek hier vasgemaak het.
Vorige onderwerp: Jan van Riebeeck
Volgende onderwerp: Ou Dave, so oop en toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:17:45 MGT 2024