Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Dave, so oop en toe
Ou Dave, so oop en toe [boodskap #116987] So, 27 April 2008 18:03 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier kom ou Dave weer aan, so oop en toe,
so oop en toe. Hy pos weer Engelse goed
dat die stof so staan. Niemand lees dit nie.
Al wat ou Dave bereik, is om die Afrikaanse
nuusgroep te omskep in 'n Engelse nuusgroep.
Dis die soort verraaiers wat Afrikaans nie
nodig het nie. Daar is maar ongeveer drie
miljoen Afrikaanssprekendes in die hele
wêreld. Maar as hulle soos Dave net een-
voudig Afrikaans minag, hoe lank gee mens
Afrikaans om te bestaan? Hier in Ottawa
is 'n ou Hollander wat ons gereeld in 'n
mall raakloop, en hy wil knaend vir ons
"Die Afrikaanse Pop" sing. Hoeveel langer
is daar nog mense wat selfs die bestaan
van "Die Afrikaanse Pop" onthou.

Gloudina
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #116988 is 'n antwoord op boodskap #116987] So, 27 April 2008 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Apr 2008 11:03:40 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Hier kom ou Dave weer aan, so oop en toe,
> so oop en toe. Hy pos weer Engelse goed
> dat die stof so staan. Niemand lees dit nie.
> Al wat ou Dave bereik, is om die Afrikaanse
> nuusgroep te omskep in 'n Engelse nuusgroep.
> Dis die soort verraaiers wat Afrikaans nie
> nodig het nie. Daar is maar ongeveer drie
> miljoen Afrikaanssprekendes in die hele
> wêreld. Maar as hulle soos Dave net een-
> voudig Afrikaans minag, hoe lank gee mens
> Afrikaans om te bestaan? Hier in Ottawa
> is 'n ou Hollander wat ons gereeld in 'n
> mall raakloop, en hy wil knaend vir ons
> "Die Afrikaanse Pop" sing. Hoeveel langer
> is daar nog mense wat selfs die bestaan
> van "Die Afrikaanse Pop" onthou.
>
> Gloudina

Ek's bly jy's trots op my, Gloudina.
Die anner ouens is nie so waarderend nie
Vir hulle is die koerant al asof vanselfsprekend.
Miskien moet ek dit af en toe skip, want iets word eers
waardeer wanneer dit gemis word. Dankie vir jou dankie.
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #116995 is 'n antwoord op boodskap #116987] Ma, 28 April 2008 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
... en wie gee jou die reg om namens ander op die nuusgroep 'n opinie te
lewer? >Hy pos weer Engelse goed
dat die stof so staan. Niemand lees dit nie < Wie is jou 'niemand'? Ek lees
graag dit wat ek op die nuusgroep vind, maak nie saak in watter taal dit is
nie. En ek het geen behoefte om op 'n troontjie te klim soos jy en anders af
te kraak oor hul poste nie. Dit wat geplaas word kom vanuit die monde van
Afrikaanssprekendes, en as enige persoon voel om iets in 'n ander taal te
plaas, sal ek dit lees as ek die onderwerp van belang vind.

Jan van Perth.

"Hessie" wrote in message
news:efcfb92f-36b1-4fea-abdb-22ede108a922@w74g2000hsh.google groups.com...
Hier kom ou Dave weer aan, so oop en toe,
so oop en toe. Hy pos weer Engelse goed
dat die stof so staan. Niemand lees dit nie.

Gloudina
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #116997 is 'n antwoord op boodskap #116988] Ma, 28 April 2008 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:ioj914htq5s8mg5nr59ieu021tl6rgp735@4ax.com...
> On Sun, 27 Apr 2008 11:03:40 -0700 (PDT), Hessie
> wrote:
>
>> Hier kom ou Dave weer aan, so oop en toe,
>> so oop en toe. Hy pos weer Engelse goed
>> dat die stof so staan. Niemand lees dit nie.
>> Al wat ou Dave bereik, is om die Afrikaanse
>> nuusgroep te omskep in 'n Engelse nuusgroep.
>> Dis die soort verraaiers wat Afrikaans nie
>> nodig het nie. Daar is maar ongeveer drie
>> miljoen Afrikaanssprekendes in die hele
>> wêreld. Maar as hulle soos Dave net een-
>> voudig Afrikaans minag, hoe lank gee mens
>> Afrikaans om te bestaan? Hier in Ottawa
>> is 'n ou Hollander wat ons gereeld in 'n
>> mall raakloop, en hy wil knaend vir ons
>> "Die Afrikaanse Pop" sing. Hoeveel langer
>> is daar nog mense wat selfs die bestaan
>> van "Die Afrikaanse Pop" onthou.

>> Gloudina
>
>
> Ek's bly jy's trots op my, Gloudina.
> Die anner ouens is nie so waarderend nie
> Vir hulle is die koerant al asof vanselfsprekend.
> Miskien moet ek dit af en toe skip, want iets word eers
> waardeer wanneer dit gemis word. Dankie vir jou dankie.
>

Daar lok sy jou uit en jy val sowaar weer daarvoor, Dave!

Ek dog jy't saam met my en Ferdi besluit om haar dood te swyg.
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #117004 is 'n antwoord op boodskap #116995] Ma, 28 April 2008 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" skryf

Dit wat geplaas word kom vanuit die monde van
> Afrikaanssprekendes

So jy kom na die Afrikaanse nuusgroep om Engelse
nuus oor SA te lees? Dit wys net weer - die mense
wat in die laaste paar dekades uit SA emigreer het,
gee baie min vir Afrikaans om, maar stel vreeslik
daarin belang om negatiewe nuus oor SA te ontvang.
Want dit regverdig hulle besluit om SA te verlaat, wat
nie gebaseer was op bekommerdheid dat hulle taal
en kultuur in die slag sal bly nie maar meer op die
feit dat hulle die lande waarheen hulle emigreer het,
as "wit" gaan sien.
Ek wonder hoekom daar op hierdie nuusgroep
net dinge in Engels verskyn as die daad duidelik
deur swartes gedoen word. Hoekom hoor ons so
min van misdade deur blankes gepleeg, wat ek
redelik gereeld in Beeld lees? Hoekom sien ons
so min nuus van wat wit ANC lede doen en dink.
Ek stel voor dat die motief agter die Engelse
plasings op hierdie nuusgroep pure rassisme
is. Julle kan protesteer totdat julle blou in die
gesig is. As witmense hierdie dade pleeg, kraai
geen haan daarna op hierdie nuusgroep nie.

Gloudina
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #117005 is 'n antwoord op boodskap #117004] Ma, 28 April 2008 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Apr 2008 11:35:21 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> "Daniel le Roux" skryf
>
> Dit wat geplaas word kom vanuit die monde van
>> Afrikaanssprekendes
>
> So jy kom na die Afrikaanse nuusgroep om Engelse
> nuus oor SA te lees? Dit wys net weer - die mense
> wat in die laaste paar dekades uit SA emigreer het,
> gee baie min vir Afrikaans om, maar stel vreeslik
> daarin belang om negatiewe nuus oor SA te ontvang.
> Want dit regverdig hulle besluit om SA te verlaat, wat
> nie gebaseer was op bekommerdheid dat hulle taal
> en kultuur in die slag sal bly nie maar meer op die
> feit dat hulle die lande waarheen hulle emigreer het,
> as "wit" gaan sien.
> Ek wonder hoekom daar op hierdie nuusgroep
> net dinge in Engels verskyn as die daad duidelik
> deur swartes gedoen word. Hoekom hoor ons so
> min van misdade deur blankes gepleeg, wat ek
> redelik gereeld in Beeld lees? Hoekom sien ons
> so min nuus van wat wit ANC lede doen en dink.
> Ek stel voor dat die motief agter die Engelse
> plasings op hierdie nuusgroep pure rassisme
> is. Julle kan protesteer totdat julle blou in die
> gesig is. As witmense hierdie dade pleeg, kraai
> geen haan daarna op hierdie nuusgroep nie.
>
> Gloudina

28 April 2008, 15:49

Three men who allegedly killed an Eshowe dentist have been arrested,
KwaZulu-Natal police said on Monday.

Spokesperson Superintendent Jay Naicker said the three were arrested
on Saturday night after a police informer identified them.

The men are facing murder charges after they allegedly broke into the
home of dentist John Andrews, 55, on Friday night.

"They held up Andrews, his wife and son, and demanded cash before
shooting him."

Naicker said they recovered a 9mm pistol when they arrested the men -
which would be tested by ballistics to check whether it was the
firearm used in Andrews' murder.

"One of the three was shot by the police when he threatened them with
the same firearm. He's recovering in hospital," he said.

The other two men were in custody and would appear in Eshowe
magistrate's court on Tuesday, Naicker said.

He said one of the men had already confessed to the attack on Andrews.
- Sapa
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #117006 is 'n antwoord op boodskap #117004] Ma, 28 April 2008 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Apr 2008 11:35:21 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> "Daniel le Roux" skryf
>
> Dit wat geplaas word kom vanuit die monde van
>> Afrikaanssprekendes
>
> So jy kom na die Afrikaanse nuusgroep om Engelse
> nuus oor SA te lees? Dit wys net weer - die mense
> wat in die laaste paar dekades uit SA emigreer het,
> gee baie min vir Afrikaans om, maar stel vreeslik
> daarin belang om negatiewe nuus oor SA te ontvang.
> Want dit regverdig hulle besluit om SA te verlaat, wat
> nie gebaseer was op bekommerdheid dat hulle taal
> en kultuur in die slag sal bly nie maar meer op die
> feit dat hulle die lande waarheen hulle emigreer het,
> as "wit" gaan sien.
> Ek wonder hoekom daar op hierdie nuusgroep
> net dinge in Engels verskyn as die daad duidelik
> deur swartes gedoen word. Hoekom hoor ons so
> min van misdade deur blankes gepleeg, wat ek
> redelik gereeld in Beeld lees? Hoekom sien ons
> so min nuus van wat wit ANC lede doen en dink.
> Ek stel voor dat die motief agter die Engelse
> plasings op hierdie nuusgroep pure rassisme
> is. Julle kan protesteer totdat julle blou in die
> gesig is. As witmense hierdie dade pleeg, kraai
> geen haan daarna op hierdie nuusgroep nie.
>
> Gloudina

28 April 2008, 17:38

Related Articles

* Sewage leak blamed for pollution
* What's really causing this stink?
* 'SA's Blue Flag boss must be sacked'
* New policy proposed for Durban beaches
* World-quality beaches get the red flag

A warning to holidaymakers heading for the coast that they were likely
to find some of Durban's beaches polluted with sewage and garbage was
issued on the popular M-Net programme, Carte Blanche, on Sunday night.

The programme warned that four of Durban's five Blue Flag beaches had
lost their prestigious and internationally-recognised ratings because
of "garbage, overflowing toilets and high faecal pollution readings in
the water".

It said Durban was billed as the South Africa's playground with golden
beaches and top surfing conditions all year round, but the reality
there might not meet these expectations.

The beaches were now the subject of great controversy after they had
lost their Blue flag status and eThekwini municipal manager, Mike
Sutcliffe, had called for the organisation's local organiser, Alison
Kelly, to be fired.

Kelly told the programme the call to have her replaced had no bearing
on the fact as she was "just doing my job".

The programme took viewers to toilets behind North Beach where sewage
was flowing out from under doors and on to the surrounding earth.

It also took viewers to a stormwater outlet at Addington Beach, where
"vagrants" were washing themselves and their clothes, watched by
occupants of an eThekwini "law enforcement" vehicle.

The city's head of water and sanitation, Neil MacLeod, was interviewed
and said he was not aware of the overflowing toilets at North Beach.

He was told by Carte Blanche that laboratory tests had shown the water
at Addington Beach had 5 260 counts of human faecal bacteria per 100ml
of water, which was 52 times the accepted international level.

Interviewer Bonita Nuttall told viewers the eThekwini municipality
seemed unconcerned, and was considering using its own set of
standards.

MacLeod told her many countries, including America and Australia, did
not use the Blue Flag standards. She replied that 36 did.

He said South Africa had its own standard, "which revolves around E.
coli as an indicator of sewage emission".

She said the Blue Flag standard also included tests for faecal
streptococci, which can have a "devastating effect on the human body".

Nuttall interviewed an aquatic scientist, Dr Mark Graham, who said
pollution from sources inland was being washed down rivers and would
affect the beaches.

He said a study had shown that only three out of 61 rivers in the
greater Durban area were still in their natural condition. Pollution
"bubbling up" in the Umlaas Canal in southern Durban which was
photographed two years ago was later identified as raw sewage.

Other rivers were so polluted with sewage they had become home to
blood worms and rat-tailed maggots. The pollution increased the risk
of contact with micro-biological organisms that caused ear and nose
infections, and illnesses of the gastro-intestinal tract.

The Umlaas Canal was viewed from the air by the Carte Blanche team and
tests taken from its water showed it contained 12 times the standard
set by the World Health Organisation for contamination by faecal
streptococci.

There was no doubt, admitted MacLeod, the canal contained sewage, as
it flowed through informal settlements where the municipality was
still putting in a sanitation system.

He said an upgrading of the city's sewage system would not be possible
before the present programme had been completed in 2012 or 2013.

* This article was originally published on page 3 of The Daily
News on April 28, 2008
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #117034 is 'n antwoord op boodskap #116997] Do, 01 Mei 2008 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Torreke" op 'n uittrap sessie:


>
> Daar lok sy jou uit en jy val sowaar weer daarvoor, Dave!
>
> Ek dog jy't saam met my en Ferdi besluit om haar dood te swyg.

Voor ek opgehou het om te rook, het ek ook eers 'n keer of wat
gestruikel. Maar finaal in 1983 besluit dat ek dit nie gaan toelaat
om my skade te berokken nie. Nou's die lug suiwer.
Re: Ou Dave, so oop en toe [boodskap #117041 is 'n antwoord op boodskap #116997] Do, 01 Mei 2008 19:17 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Daar lok sy jou uit en jy val sowaar weer daarvoor, Dave!
>
> Ek dog jy't saam met my en Ferdi besluit om haar dood te swyg.- Hide quoted text -

Torreke ken blykbaar nie die betekenis van
die woord "ignoreer" nie. Hy praat nog
voortdurend van Hessie van Mooimeisies-
fontein.

Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Beurtkrag verby, maar...
Volgende onderwerp: Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:57:09 MGT 2024