Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liberale tweegesigte
Liberale tweegesigte [boodskap #116916] Wo, 23 April 2008 07:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Almal het so aangegaan oor die Vrystaat video - maar die liberale kak rep
nie 'n woord oor die video nie.

http://i118.photobucket.com/albums/o84/lastletta1/?action=vi ew&current=GetOut.flv
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116919 is 'n antwoord op boodskap #116916] Wo, 23 April 2008 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 2008 09:35:25 +0200, "Riaan" wrote:

> Almal het so aangegaan oor die Vrystaat video - maar die liberale kak rep
> nie 'n woord oor die video nie.
>
>

Riaan, ons probleem is die media, waaronder die Afrikaanse media 'n
groot rol speel. Almal probeer altyd so verskondend wees "ons is nie
so nie". Jy weet hoe het die Beeld, Rapport, Fokus, Afrikaanse Nuus
Uitsendings daarop gereageer, en wrede moorde bloot geignoreer.
Dit het selfs nou nog nie 'n einde nie. Dit word selfs nou nog
erger as moorde verdoem.
Bomplanters woon nie net in die buiteland nie, maar is hier!
Mag die Vrystaatse studente in hulle kos pis.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116921 is 'n antwoord op boodskap #116919] Wo, 23 April 2008 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:g4qt04lkdt7qbjrbjg90rrl3nt61sq9v35@4ax.com...

> Riaan, ons probleem is die media, waaronder die Afrikaanse media 'n
> groot rol speel. Almal probeer altyd so verskondend wees "ons is nie
> so nie". Jy weet hoe het die Beeld, Rapport, Fokus, Afrikaanse Nuus
> Uitsendings daarop gereageer, en wrede moorde bloot geignoreer.
> Dit het selfs nou nog nie 'n einde nie. Dit word selfs nou nog
> erger as moorde verdoem.
> Bomplanters woon nie net in die buiteland nie, maar is hier!
> Mag die Vrystaatse studente in hulle kos pis.

Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste ouens wat
dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom die Beeld nog
nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle op 2000 wit boere en
hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart mans nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116922 is 'n antwoord op boodskap #116921] Wo, 23 April 2008 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 2008 11:22:10 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:g4qt04lkdt7qbjrbjg90rrl3nt61sq9v35@4ax.com...
>
>> Riaan, ons probleem is die media, waaronder die Afrikaanse media 'n
>> groot rol speel. Almal probeer altyd so verskondend wees "ons is nie
>> so nie". Jy weet hoe het die Beeld, Rapport, Fokus, Afrikaanse Nuus
>> Uitsendings daarop gereageer, en wrede moorde bloot geignoreer.
>> Dit het selfs nou nog nie 'n einde nie. Dit word selfs nou nog
>> erger as moorde verdoem.
>> Bomplanters woon nie net in die buiteland nie, maar is hier!
>> Mag die Vrystaatse studente in hulle kos pis.
>
>
> Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste ouens wat
> dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom die Beeld nog
> nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle op 2000 wit boere en
> hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart mans nie.
>
>

Raak Vraag, Riaan. Dit bewys weer dat die Suid Afrikaner se ondergang
lê in die Afrikaanse media. Ek het meer as 'n dekade gelede 'n brief
aan Beeld geskryf met 'n vraag gebasseer op wat jy hier sê.
Dit was nie eens gepubliseer nie.
Is die proef-leser of wie ookal 'n berig moet goedkeur, te stadig
om dit raak te sien? Ek dink nie so nie. Ek dink dit is met opset.
Dit is so bedoel.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116923 is 'n antwoord op boodskap #116921] Wo, 23 April 2008 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote

> Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste ouens
> wat dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom die Beeld
> nog nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle op 2000 wit
> boere en hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart mans nie.

Riaan, ek het my bes probeer om uit te werk wat "dwels maak" beteken, maar
ek gee moed op.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116925 is 'n antwoord op boodskap #116923] Wo, 23 April 2008 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:EaWdnaa3gfnwkJLVnZ2dnUVZ8qijnZ2d@saix.net...
>
> "Riaan" < wrote
>
>> Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste ouens
>> wat dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom die
>> Beeld nog nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle op 2000
>> wit boere en hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart mans nie.
>
> Riaan, ek het my bes probeer om uit te werk wat "dwels maak" beteken, maar
> ek gee moed op.

dwelms?
Briewe aan koerant [boodskap #116927 is 'n antwoord op boodskap #116922] Wo, 23 April 2008 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Raak Vraag, Riaan. Dit bewys weer dat die Suid Afrikaner se ondergang[/color]
> lê in die Afrikaanse media. Ek het meer as 'n dekade gelede 'n brief
> aan Beeld geskryf met 'n vraag gebasseer op wat jy hier sê.
> Dit was nie eens gepubliseer nie.
> Is die proef-leser of wie ookal 'n berig moet goedkeur, te stadig
> om dit raak te sien? Ek dink nie so nie. Ek dink dit is met opset.
> Dit is so bedoel.

My broer het jare gelede verskeie briewe na Beeld gestuur oor die chaotiese gedrag van Pretorianers by verkeersligte - dat hulle aanhou ry laaaaank nadat die lig rooi geword het! - en dat mense agter hom die vermetelheid het om die toeter te druk as hy vir die rooi verkeerslig stop.

Nie een van die briewe is gepubliseer nie!!!

Wat my die duiwel inmaak is dat die koerantredakteurs 'n manier het om mens se brief te verander sodat dit sê wat die koerantredakteur graag wil hê dit moet sê. Ek het dit in mindere mate met Rapport ondervind en by herhaling met Daily Dispatch. My mees onlangse brief aan DD het die redakteur dit goed gevind om die passiewe vorm van die werkwoord in die aktief te verander sonder om die hele sin om te draai; die gevolg is dat die sin presies die teenoorgestelde sê as wat ek wou sê.

Ek het al gewonder of mens nie 'n publikasie op die been kan bring wat slegs die publiek se menings onveranderd publiseer nie, natuurlik op voorwaarde dat dit nie lasterlike taal of aantygings bevat nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116928 is 'n antwoord op boodskap #116925] Wo, 23 April 2008 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:b_udnQpQKJNjhJLVRVnygQA@saix.net...
>
> "Torreke" wrote in message
> news:EaWdnaa3gfnwkJLVnZ2dnUVZ8qijnZ2d@saix.net...

>> "Riaan" < wrote

>>> Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste ouens
>>> wat dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom die
>>> Beeld nog nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle op
>>> 2000 wit boere en hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart mans
>>> nie.

>> Riaan, ek het my bes probeer om uit te werk wat "dwels maak" beteken,
>> maar ek gee moed op.
>
> dwelms?

Jip Dwelms - Sorry my regterhand se ring finger kneukel is gebreek, so ek
tik 'n bietjie moeilik deesdae
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116931 is 'n antwoord op boodskap #116928] Wo, 23 April 2008 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" >>> Ek sien in vandag se beeld dat baasspeurder Piet se dat die meeste[/color]
>>>> ouens wat dwels maak wit Afrikaans sprekende mans is. Ek wonder hoekom
>>>> die Beeld nog nooit uitgekom het met 'n opskrif soos: Al die aanvalle
>>>> op 2000 wit boere en hulle gesinne sedert 1994 is uitgevoer deur swart
>>>> mans nie.
>
>>> Riaan, ek het my bes probeer om uit te werk wat "dwels maak" beteken,
>>> maar ek gee moed op.

>> dwelms?
>
>
> Jip Dwelms - Sorry my regterhand se ring finger kneukel is gebreek, so ek
> tik 'n bietjie moeilik deesdae

Ek dink Ferdi sal nie hiervan hou nie, maar ek gaan dit sê...

In die ou Suid-Afrika het Africon "Van Wyk en Louw" geheet en voor die
regering van die dag gevoetval. Toe die nuwe Suid-Afrika kom, het hulle die
naam verander na "Africon" - duidelik waarom! - en nou hang Mbeki se gesig
in die ingangsportaal en word daar voor die ANC-regering gevoetval.

Ek dink basies dieselfde kan mens van die koerante sê. Hulle kritiseer, ja,
maar versigtig genoeg om nie te veel aanstoot te gee nie. Skryf 'n brief
wat kaalkop die waarheid sê, en hulle sal (a) hom nie plaas nie, of (b) so
verander dat die angel uitgehaal is.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116933 is 'n antwoord op boodskap #116916] Wo, 23 April 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 2008 09:35:25 +0200, "Riaan" wrote:

> Almal het so aangegaan oor die Vrystaat video - maar die liberale kak rep
> nie 'n woord oor die video nie.

Op 'n ander onderwepr en "just for the record": Omskryf net gou wat jy
as 'n "liberaal" beskou.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116935 is 'n antwoord op boodskap #116933] Wo, 23 April 2008 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:q8au04lrajeuiveil6upvjeubdhts7p2li@4ax.com...
> On Wed, 23 Apr 2008 09:35:25 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> kak rep
>> nie 'n woord oor die video nie.
>
> Op 'n ander onderwepr en "just for the record": Omskryf net gou wat jy
> as 'n "liberaal" beskou.

Ja - Ek gebruik die woord baie wyd, en dit is seker nie reg nie, maar vir
die doel sal dit wees vir enige persoon wat nie 'n probleem het om sekere
goed wat die blanke verkeerd doen te openbaar nie, maar nie dieselfde
voorreg toestaan vir dit wat die swartes doen nie.

Wat ek nogal interesant vind is dat die woordjie liberalis vir 'n links
gesinde persoon amper in dieselfde lig gesien word deesdae as wanneer jy vir
'n regse ou se hy is 'n rassis.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116938 is 'n antwoord op boodskap #116935] Wo, 23 April 2008 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote
>
> Wat ek nogal interesant vind is dat die woordjie liberalis vir 'n links
> gesinde persoon amper in dieselfde lig gesien word deesdae as wanneer jy
> vir 'n regse ou se hy is 'n rassis.
Ek dink dis nonsens om mense te stereotipeer as liberaal of konserwatief,
regs of links, verlig of verkramp. Dit is netso relatief as om mense te
stereotipeer as ryk en arm. Hang net af wie jy met mekaar vergelyk.

Vir my is dit gewoon belangrik om te onderskei tussen beginsels en
middelmatige sake/ tradisies (noem dit wat jy wil).

Dis 'n beginsel dat jy jou naaste moet liefhê soos jy jouself, maar of jy
hom/haar met 'n handruk groet, wuif of soen is 'n middelmatige saak.

Maar dan moet mens ook konsekwent wees met jou gebruike, nie een stel
gewoontes vir vriende / rykes / wittes hê en 'n ander stel vir vyande /
armes / swartes nie !
Dis 'n beginsel dat mens konsekwent in middelmatige sake moet wees en nie
met dubbele standaarde werk nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116941 is 'n antwoord op boodskap #116938] Wo, 23 April 2008 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Wat is liberalisme of linksgeit ?

Wie is 'n liberalis ? - Enige iemand wat die volgende
aanhang...

Liberalisme (linksgeit) is die aanhang en verkondiging
van “vryheid, gelykheid en broederskap” (die verbroe-
dering tussen rasse). Al hierdie dinge lei op die einde
van die dag na vermenging en integrasie ; wat weer
op niks anders as KONFLIK uitloop nie.

Om liberaal (of links) te wees kom neer op die "begin-
sels" van die Vrymesselaars en die Theosophical So-
ciety, naamlik :

“Vryheid, Gelykheid en Broederskap” - wat verder as
volg verwoord word :

"All men (all races) have spiritually and physically the
same origin, ...which is the fundamental teaching of
Theosophy."

"The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
out distinction of race, creed, sex, caste or colour."

Liberalisme is dus die geloof in, en die verkondiging
van Teosofie...

1) Gelykheid : - menende die fisiese én geestelike ge-
lykheid van alle rasse. - In die Christelike geloof (...as
vertakking van Teosofie) word hierdie "beginsel" verder
geneem ...deur te beweer dat alle rasse sogenaamd
"van Adam afstam" [...uit Adam se ras ge(de)evoleer
het], en dat alle rasse "gered" word (...die "geestelike
israel" is). - Dit is maar net die Teosofiese "geestelike
eenmaking" in die "christelike vorm" (met die christe-
like sousie).

2) Broederskap : - menende dat alle rasse (...ook die
verbasterings tussen hulle) "medemense" is ; mekaar
se "broeders" is ; en mekaar se sg "naastes" is.

3) Vryheid : - menende dat die mens die reg het om
hierdie bostaande onbybelse en goddelose (sataniese)
"beginsels" aan te neem en te aanvaar - in die vorm
van sg "menseregte" (humanisme).

Liberalisme, liberaliste en linkses ís dus "evil" (dws boos ;
satanies en vernietigend). ...Dit verteenwoordig die rebellie
teen die Allerhoogste, naamlik die Soewereine God van die
Bybel, die God van Israel.

Liberalisme is Satan se "brainchild", en liberaliste (linkses)
is die kinders en werkers van Satan...


Jim
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116945 is 'n antwoord op boodskap #116941] Do, 24 April 2008 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116957 is 'n antwoord op boodskap #116945] Do, 24 April 2008 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Steeds probleme met leesbegrip, Tor ?

Duidelik ja !

Het daardie Gereformeerde Grammafoonplaat nou per-
manent in jou liberale koppie vasgehaak, hmmm Tor...?

Jy is 'n liberalis (linkse), Tor... en jou gewete pla jou
so bietjie, of hoe...

Jim
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116958 is 'n antwoord op boodskap #116957] Do, 24 April 2008 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:a3f29726-14ae-4c1a-9851-c6e28edeceac@l64g2000hse.google groups.com...
> Steeds probleme met leesbegrip, Tor ?
>
> Duidelik ja !
>
> Het daardie Gereformeerde Grammafoonplaat nou per-
> manent in jou liberale koppie vasgehaak, hmmm Tor...?
>
> Jy is 'n liberalis (linkse), Tor... en jou gewete pla jou
> so bietjie, of hoe...
>
>
> Jim

============================================================ =======================
WEER 'N KEER!!

1. Jy antwoord hoegenaamd nie op my stelling dat ek nie glo aan die
stereotipering van mense as liberaal of konserwatief, links of regs, nie.
Dat mens nie mense moet ettiketeer nie, maar moet vra na beginsels.

2. Jy antwoord nie daarop nie, want jy het geen antwoord daarvoor nie. Nou
gebruik jy maar 'n strontvloed van woorde - woorddiarree! - om bloot maar
net weer jou ou politieke filosofie oor rasse te verkondig.

3) Word "vryheid" nie ook in die Bybel, Ou Testament en Nuwe Testament,
verkondig nie?

4) Staan die bevryding uit die slawehuis van Egipte nie juis sentraal in
die boodskap van die Ou Testament nie?

5) En wys dit nie juis heen na die bevryding in Christus van die slawerny
van die sonde en die duiwel nie?

6) Of kan jy nie die boodskap van "vryheid" in die Bybel raaksien nie,
omdat jy self nog vasgevang is in die slawerny van jou eie sonde? - mense
haat omdat hulle 'n ander velkleur het!

7) Is alle mense nie "gelyk" voor God in hulle sonde en veroordeling nie?

8) En verkondig die Bybel nie juis broederskap wanneer dit sê "Doen goed
aan alle mense..." "Julle moet julle vyande liefhê?"

============================================================ ===========================
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116959 is 'n antwoord op boodskap #116958] Do, 24 April 2008 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Liberale Gereformeerde Tor-tokkelok het geskryf...

.
“Ek dink dis nonsens om mense te stereotipeer as liberaal of
konserwatief, regs of links, verlig of verkramp. Dit is netso re-
latief as om mense te stereotipeer as ryk en arm. Hang net af
wie jy met mekaar vergelyk.”

Snert man !

Net soos ‘n mens ‘n duidelike onderskeid kan tref tussen wit en
swart – nét so kan mens ‘n duidelike onderskeid tref tussen ‘n li-
beralis (‘n linkse) en ‘n konserwatiewe persoon (‘n regse), want
daar IS ‘n duidelike onderskeid. Jy skram net lafhartig daarvan
weg, nl om self geherken en geklassifiseer te word.

Ek is regs ; en jy is links.

Ek is anti-gelykheid ; en jy is pro-gelykheid (tussen rasse).

Ek is pro-diskriminasie (pro-blank) ; en jy is anti-diskriminasie.

Ek is ten volle pro-apartheid ; en jy is anti-apartheid.

Ek is totaal anti-verbroedering ; en jy is pro-verbroedering.

Ek is ‘n rassis ; en jy is teen rassisme.

Jy is ‘n Teosofie aanhanger (en verkondiger) ; en ek is nie.

Daarom soek jy chronies na enige verskoning om die naturel
te (kan) akkommodeer en ter wille te wees ; en ek doen nie.

Ek het liberalisme (linksgeit) heeltemaal korrek en akkuraat
hierbo opgesom. ...En jy voldoen perfek aan die definisie en
beskrywing. Jy dra al die vrugte van linksgeit. Jy is ‘n kortkop
agter ons gruwelike, vêr-linkse, gefossileerde-pruimedantgesig
(wat met haar lang kankertiete tik...) – naamlik die Nuusgroep
se ‘geliefde’ Ou-biets... ou Floudina Bouwer van Kanada.

Bouwer is jou-oumaaa ! Toon respek !

Verder is daar ‘n reuse verskil tussen “ryk en arm” ; en tussen
“links en regs”. Die twee groepsbegrippe is nie met mekaar ver-
gelykbaar nie. Irrelevant.

Ryk / arm gaan grootliks oor ekonomiese toestande en om-
standighede ; en links / regs gaan oor hartsbeginsels mbt ras.

.
“Vir my is dit gewoon belangrik om te onderskei tussen beginsels
en middelmatige sake/ tradisies (noem dit wat jy wil).”

Mens kan nie dinge net “noem wat jy wil” nie. Wishful thinking !

Links / regs gaan JUIS oor beginsels. Linkse ‘beginsels’ is boos
en is die teenoorgestelde van regse (konserwatiewe) beginsels.

.
“Dis 'n beginsel dat jy jou naaste moet liefhê soos jy jouself, maar
of jy hom/haar met 'n handruk groet, wuif of soen is 'n middelmatige
saak.”

Linkses (liberaliste) soos jy glo in, en bevorder rasse-gelykheid ;
en daarom ag julle alle rasse as julle (potensiële) sg ‘medemens’,
‘broers’ en ‘naastes’. – Natuurlik ‘n Teosofiese (sataniese) en on-
bybelse pot stront !

.
“Maar dan moet mens ook konsekwent wees met jou gebruike, nie
een stel gewoontes vir vriende / rykes / wittes hê en 'n ander stel
vir
vyande / armes / swartes nie !”

Ek, as voorbeeld, is korrek en konsekwent :

Ek is openlik pro-apartheid, pro-blank, anti-gelykheid en anti-ver-
broedering. ...Dws ek kritiseer eerstens alle blankes wat NIE óók
so is nie – naamlik die liberaliste (linkses). Julle is “race
traitors”.

Julle is SKUIM !

Daarom weier ek om enige skenkings (charity) aan enige naturel /
nie-blanke (organisasies) te gee. Ek weier ook om enige nie-blanke
bedelaar te help. Ek stap verby. ...Ek help slegs my eie mense, my
naastes, my medemense, naamlik die blankes.

Ek stel NIE daarin belang om die sowat 60 Miljoen naturelle op
enige wyse te help (voed, in prop, red, ens...) sodat hulle getal-
le mag verdubbel na 120 Miljoen-pus nie ! Ek is nie MAL nie !

Ek pleeg (bevorder) nie rasse-moord teen my eie mense nie !

Jy is waarlik ‘n SIEK wit gespuis as jy vandag steeds die naturel
help om ‘n dag verder te oorleef. – As jy dít doen, dan is jy ‘n ver-
vloekte GRUWEL ! ...Laat die naturelle dan spoedig kom, en jou
van die aarde af uit delg ! - "Poetic Justice" !

.
“3) Word ‘vryheid’ nie ook in die Bybel, Ou Testament en Nuwe
Testament, verkondig nie?”

Nie die liberale tipe ‘vryheid’ nie ! ...Naamlik die (humanistiese)
reg om alle rasse as sg ‘gelykes’, ‘medemense’, ‘broeders’ en
‘naastes’ te beskou (aanvaar) nie.

.
“4) Staan die bevryding uit die slawehuis van Egipte nie juis
sentraal in die boodskap van die Ou Testament nie?”

Let Wel : Daardie bevryding was baie goed gekwalifiseer !
Daardie bevryding was slegs op een volk en EEN RAS (nl
Israel) van toepassing. Dit is steeds.

.
“5) En wys dit nie juis heen na die bevryding in Christus
van die slawerny van die sonde en die duiwel nie?”

Weer eens : Die Verlossing is slegs vir Israel bedoel :

Jes. 1: 18 : "Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê
die HERE : al was julle (Israel se) sondes soos skarlaken,
dit sal wit word soos sneeu ; al was dit rooi soos purper,
dit sal word soos wol."

Jes. 47: 4 : "Ons Verlosser - sy Naam is HERE van die
leërskare, die Heilige van Israel."

Jes. 53: 8 : "...Ter wille van die oortreding van my volk
(Israel) was die plaag op Hom."

Matt. 1: 21 : "...en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom
Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk (Israel) van hulle
sondes sal verlos."

Matt. 15: 24 : "Maar Hy antwoord en sê : Ek is net ge-
stuur na die verlore skape van die huis van Israel."

Luk. 1: 33 : "...en Hy sal koning wees oor die huis van
Jakob (Israel) tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal
daar geen einde wees nie."

Luk. 1: 68 : "Geloofd sy die Here, die God van Israel,
omdat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing
teweeggebring het..."

Luk. 1: 77 : "...om kennis van saligheid aan Sy volk
(Israel) te gee in die vergifnis van hulle sondes..."

Hand. 5: 31 : "Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk."

Hand. 13: 23 : "Uit die nageslag van hierdie man het
God vir Israel, volgens die belofte, Jesus as Verlosser
verwek..."

Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die aanneming
tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde
en die wetgewing en die erediens en die beloftes..."

Rom. 11: 26 : "...en so sal die hele Israel gered word,
soos geskrywe is : Die Verlosser sal uit Sion kom en
sal die goddelooshede van Jakob (Israel)) afwend..."

Gal. 4: 4-5 : "Maar toe die volheid van die tyd gekom
het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit 'n vrou, ge-
bore onder die wet, om die wat onder die wet was, los
te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ont-
vang."

(Wie alleen was onder die wet ? - Ja, slegs die volk
Israel).

Hebr. 2: 17 : "Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy
broeders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en ge-
troue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrek-
king tot God staan, om die sondes van die volk (Israel)
te versoen."

.
“7) Is alle mense nie ‘gelyk’ voor God in hulle sonde en
veroordeling nie?”

In daardie opsig is slegs Adamiete (nl blankes) ‘gelyk’ voor
God, aangesien slegs Adamiete (een ras) deel het aan die
erfsonde van Adam en Eva. Nie-adamiete is irrelevant.

.
“8) En verkondig die Bybel nie juis broederskap wanneer dit
sê ‘Doen goed aan alle mense...’ en ‘Julle moet julle vyande
liefhê?’..."

Weer eens : Die Bybel verkondig slegs broederskap tussen
EEN RAS. Die Bybel verkondig geen inter-rassige ‘gelykheid’,
vermenging, verbroedering en verbastering nie. ...Inteendeel :
Die Bybel (en die God van Israel) is ten volle pro-apartheid...

Neh. 13: 3 : “En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense
van gemengde bloed uit Israel afgesonder.”

Ja, apartheid is selfs in God se WET ingebou !


Jim
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116960 is 'n antwoord op boodskap #116959] Do, 24 April 2008 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Apr 2008 13:54:53 -0700 (PDT), "Jim Again..."

> Liberale Gereformeerde Tor-tokkelok het geskryf...
>
> .

en James Young het geskryf...
http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Briewe/0,,3-2085-73_23119 63,00.html
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116961 is 'n antwoord op boodskap #116959] Vr, 25 April 2008 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116962 is 'n antwoord op boodskap #116961] Vr, 25 April 2008 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote
>
> Die manier waarop jy tekste uit verband aanhaal en nie rekening wil hou
> met tekste wat presies die teenoorgestelde sê nie, herinner my ongelukkig
> aan die manier waarop die Satan Adam en Eva in die tuin van Eden mislei
> het en Jesus probeer verlei het - d.i. deur God se Woord uit verband te
> ruk.
>

========================================================

Die volgende drie tekste is mooi voorbeelde van wat ek bedoel:

=====================================================

> Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die aanneming
> tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde
> en die wetgewing en die erediens en die beloftes..."

=====================================================

Jy ruk hierdie teks uit die verband waarin dit staan.

Wat is die boodskap van die hele hoofstuk 9?

Vers 6 tot 8 som dit mooi op: "...hulle is nie almal Israel wat uit Israel
is nie. Ook nie omdat hulle Abraham se nageslag is, is hulle almal kinders
nie; maar: in Isak sal jou nageslag genoem word. Dit wil sê, nie hulle is
kinders van God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders van
die belofte word gereken as die nageslag"

En dan gaan Paulus verder om die uitverkiesing van individue te verduidelik;
met verwysing na Rebekka sê hy: "Want toe die kinders nog nie gebore was nie
en nog geen goed of kwaad gedoen het nie - dat die voorneme van God volgens
die verkiesing kon bly staan, nie uit die werk nie, maar uit Hom wat roep -
is vir haar gesê: Die oudste sal die jongste dien. Soos geskrywe is: Jakob
het Ek liefgehad en Esau het Ek gehaat" (Rom. 9:11-12)

Met vers 4 wat jy hierbo aanhaal, geplaas binne sy konteks, wil Paulus
beklemtoon dat die feit dat hulle Israeliete is en die verbond en die wet en
die erediens en beloftes het, is nie goed genoeg nie! - hulle gaan verlore
omdat hulle Jesus as Christus verwerp het.

========================================

>
> Rom. 11: 26 : "...en so sal die hele Israel gered word,
> soos geskrywe is : Die Verlosser sal uit Sion kom en
> sal die goddelooshede van Jakob (Israel)) afwend..."

=========================================

Die boodskap van Romeine 11 is dat die feit dat Israel (die Jode) Jesus
verwerp het, daartoe gelei het dat God Israel verwerp het en dat die
evangelie na die heidene - ons wat nie bloed afstammlinge van Abraham is
nie! - gegaan het. Die teks wat vers 26 voorafgaan wys daarop dat die
verharding van Israel net vir 'n tyd lank is nie en nie vir altyd nie
"totdat die volheid van die heidene ingegaan het".

Met "hele Israel" bedoel Paulus baie beslis NIE elke Israeliet nie!!!!
Vergelyk Rom 9:6 hierbo: "...hulle is nie almal Israel wat uit Israel is
nie." Trouens, Romeine 11 gebruik die beeld van die mak olyfboom (Israel)
wat afgekap is sodat die wilde olyflote - die heidene - mense wat nie bloed
Israeliete is nie!!!! - op die stam ingeënt kon word. Daardie lote wat
afgekap is, is verlore!!!

Wanneer 'n boom se takke afgekap word, sal ons nog steeds die stam wat in
die grond agtergebly het, as die boom beskou, maar die afgekapte takke net
as dit: afgekapte takke. Die Israeliete wat nie afgekap is nie, vorm die
"hele Israel"

==========================================

>
> Gal. 4: 4-5 : "Maar toe die volheid van die tyd gekom
> het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit 'n vrou, ge-
> bore onder die wet, om die wat onder die wet was, los
> te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ont-
> vang."
>
> (Wie alleen was onder die wet ? - Ja, slegs die volk
> Israel).
>

===========================================

Lees die hele Galasiërs en nie net die teks - uit sy verband geruk! - wat
jou vooropgestelde Israel-ideologie pas nie.

Waaroor gaan dit in Galasiërs? Oor Judaiste wat vir gelowiges uit die
heidendom wou dwing om Jode te word - hulle te laat besny en die Joodse wet
te onderhou. Vroeër het dit ook in Antiochië gebeur en was Petrus deel van
die Israel-beheptheid! - Paulus het vir hom gesê: "As jy wat 'n Jood is,
soos 'n heiden lewe en nie soos 'n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om
soos Jode te lewe?" ( Gal 2:14)

Galasiërs wil juis beklemtoon dat die ou bedeling waarin die Jode/Israel
alleen uitverkies is, verby is. God maak GEEN onderskeid meer tussen mense
van verskillende afkoms, status of geslag nie!!!

Gal. 4:24-29 sê: "Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons
geregverdig kan word uit die geloof. Maar nou dat die geloof gekom het, is
ons nie meer onder 'n tugmeester nie. Want julle is almal kinders van God
deur die geloof in Jesus Christus... Daar is nie meer Jood of Griek nie,
daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want
julle is almal een in Jesus Christus. En as julle aan Christus behoort, dan
is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename."

Let wel: Nie meer Jood of Griek nie! - dus nasionaliteit/afkoms maak nie
meer saak nie! En net vir in geval jy dalk weer die twak wil kwytraak dat
Grieke ook blankes is, die volgende woorde trek 'n streep deur so 'n
verklaring "nie meer slaaf of vryman nie". Was net wittes slawe? Is dit
nie juis die swartes wat deur die Arabiere gevang, oor die Sahara vervoer en
as slawe aan die mense rondom die Middelandse See verkoop is nie? Die
onderskeid tussen slaaf en vryman - tussen wit en swart! - word in Christus
van nul en gener waarde. Selfs die onderskeid tussen man en vrou!!! Die
straf oor haar sonde "jou man sal oor jou heers", val in Christus weg en man
en vrou word weer gelyke vennote.

Ek herhaal: God maak GEEN onderskeid meer tussen mense van verskillende
afkoms, status of geslag nie!!!

Deur die geloof word almal ingeplant en nageslag van Abraham!!!!

As Christene meer erns gemaak het met wat Paulus hier sê, sou dit nie 17
eeue geneem het vir slawerny om afgeskaf te word nie, en sou dit nie 20 eeue
geneem het om aan vroue hulle gelyke plek in die samelewing te gee nie.

Die ironie is dat dit nie die Christendom is wat teen slawerny te velde
getrek het nie, maar die opkoms van die Humanisme. Dis nie Christene wat
baklei het om aan vroue hulle gelyke staanplek te gee nie, maar die Woman's
Lib Movement.

En die tragedie is dat daar tot vandag toe wittes is wat met die Bybel in
die hand staan en mense hulle regmatige plek in die samelewing en binne die
volk van God wil ontsê! - mense binne-in die kerk! - en mense daarbuite
soos jy!!! - wat swartes vir altyd hulle houtkappers en waterdraers wil
maak! - en vroue hulle broeikaste en vloerlappe!!!

==================================================
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116966 is 'n antwoord op boodskap #116935] Vr, 25 April 2008 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 2008 15:46:44 +0200, "Riaan" wrote:

> Ja - Ek gebruik die woord baie wyd, en dit is seker nie reg nie, maar vir
> die doel sal dit wees vir enige persoon wat nie 'n probleem het om sekere
> goed wat die blanke verkeerd doen te openbaar nie, maar nie dieselfde
> voorreg toestaan vir dit wat die swartes doen nie.

Dis bloot 'n rassis.

> Wat ek nogal interesant vind is dat die woordjie liberalis vir 'n links
> gesinde persoon amper in dieselfde lig gesien word deesdae as wanneer jy vir
> 'n regse ou se hy is 'n rassis.

Ook 'n verkeerde aanwending.
'n Liberalis is bloot iemand wat vryhede voorstaan. Jou vryheid om te
wees wat jy wil, te werk waar jy wil, te woon waar jy wil en te se wat
jy wil.

Ek wed jou li is ook 'n liberalis.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116967 is 'n antwoord op boodskap #116962] Vr, 25 April 2008 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Liberale Tor

Soos gewoonlik LIEG jy al weer oor die Bybel, deur
dit te VERDRAAI, want jy volg die afskuwelike Teo-
sofiese agenda van jou Kjerk.

Dis nie ek wat lieg nie, Tor ; dis JY wat LIEG.

Jy is mos 'n Gereformeerde Dominee, ...so, dis logies :
Jy is 'n Vrymesselaar. - Vandaar jou gruwelike, einde-
lose Teosofiese gekots... Jou Vrymesselaars-vrugte
wys...

Die hele Bybel is slegs mbt een ras geskryf : Adamiete.

Vir wie alleen is die geloof (...en al die verwante dinge) be-
doel ? – Dit is slegs bedoel vir diegene (nl die geslag / ras)
wat deel het aan die sondeval (...naamlik die fisiese erfson-
daars en hulle suiwer nageslagte). ..En hulle is alleenlik die
ADAMIETE (blankes).

Kom ek som dit weer van die begin af korrek op :

1) Adam en Eva was van een enkele ras, nl blankes.

2) Adam en Eva se kinders, en hulle hele suiwer nageslag
was en is ook een enkele ras, nl blankes. Tot vandag toe !
Al die rasse het NIE uit Adam se geslag (ras) ontstaan nie.
[Die naturelle het NIE uit Noag se Adamiese nageslag ge-
devoleer ("ontstaan") nie].

Ek gebruik hierbo spesifiek die term "devoleer" - omdat die
verandering (vanaf 'n blanke) na 'n naturel (nl 'n dom, primi-
tiewe en barbaarse ras) 'n retrogressiewe stap is. - Dit kan
dus as geen tipe "evolusie" beskou word nie, ...omdat dit
geen progressiewe verandering sou behels nie.

3) Israel maak ook deel van hierdie Adamiese geslagslyn
uit. Die Israeliete was, en is een enkele ras, nl blosende
en bleekwordende blankes (soos dit in die Bybel staan).

4) Die sondeval het slegs by Adam en Eva begin. Die erf-
sonde was (en is) dus slegs van toepassing op húlle suiwer
nageslag (ras), want slegs Israel (..nl die suiwer Adamiese
geslag) het die Wet van God op Sinai ontvang (dws Israel
was onder die wet – soos bevestig in Gal. 4: 4-5).

5) Daarom het slegs Israel (Adamiete / blankes) as erf-
sondaars voor God gestaan om rekenskap te gee van
hulle sondes – tot vandag toe.

6) Daarom het slegs Israel voorheen in aanmerking gekom
vir vergifnis, en vir redding, dmv die offers en die bloed van
diere (OT).

7) Daarom het Christus (die finale en perfekte offer) slegs
vir Israel (Adamiete / blankes) se sondes gesterwe, om al-
leen húlle sondeskuld (die Adamiese erfsonde) af te was.

8) Daarom is die GELOOF (en al die verwante dinge) slegs
bedoel vir ISRAEL (dws alle Adamiete wat op die Olyfboom
ingeënt is / sal word), soos hier bevestig word :

Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die aanneming
tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde
en die wetgewing en die erediens en die beloftes..."

Rom. 11: 26 : "...en so sal die hele Israel gered word,
soos geskrywe is : Die Verlosser sal uit Sion kom en sal
die goddelooshede van Jakob (Israel) afwend..."

Die heidene van die NT is dus BLANKE HEIDENE, nl
ADAMIETE (een ras).

So, jou verwysing na die "Jood, Griek, Slaaf, Vryman",
ens, ens, is alles steeds slegs van toepassing op Ada-
miete (blankes). Een ras.

Alle Adamiete (blankes) kwalifiseer volgens Romeine 11
om op die Olyfboom ingeënt te word, - siende dat daar
ook Adamiete (blankes) bestaan het wat reeds voor die
bestaan van die volk Israel oor die aarde verstrooi is.

Kry dit asb reg om die volgende dinge konsekwent te
onthou (maak ‘n nota) :

1) Alle blankes is Adamiete.

2) Israeliete is Adamiete (blankes).

3) Nie alle blankes (Adamiete) is fisies Israeliete nie (nl
die fisiese / genetiese afstammelinge van Israel nie).

4) Alle Adamiete (blankes) kwalifiseer egter om by Israel
ingeënt te word (op die Olyfboom), om sodoende deel van
die volk Israel te word.

Een ras : Blank by/op blank – Olyfboom op Olyfboom (vol-
gens Romeine 11). - Nie bv Doringboom op Olyfboom nie !

Israel is en bly steeds ‘n enkele uitverkore Adamiese ras :

1Pet. 2: 9 : “But you are a chosen race, a royal priesthood,
a holy nation, a people for his own possession...” (ESV).

Ja, die Verlossing is slegs vir Adamiete (Israel) bedoel,
maar NIE alle Israeliete gaan gered word nie ! Nee ! Die
meerderheid van die direkte, genetiese afstammelinge
van Israel vergaan, hulle maak dit nie (soos dit geprofe-
teer is) ; en slegs die (klein) OORBLYFSEL van Israel
gaan dit maak.

Luk. 1: 68 : "Geloofd sy die Here, die God van Israel,
omdat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing
teweeggebring het..."

Luk. 1: 77 : "...om kennis van saligheid aan Sy volk
(Israel) te gee in die vergifnis van hulle sondes..."

Hand. 5: 31 : "Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk."

Rom. 9: 27 : "En Jesaja roep oor Israel uit : Al is die ge-
tal van die kinders van Israel soos die sand van die see,
net die oorblyfsel sal gered word..."

Die meerderheid blankes wat gered gaan word is in werk-
likheid die afstammelinge van die Heidense Adamiese vol-
ke... in die NT genoem "die Heidene".

Ja, ONS (Adamiete) word deur die GELOOF op die Olyf-
boom (Israel) ingeënt.

Word wakker, Tor !


Jim
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116971 is 'n antwoord op boodskap #116967] Sa, 26 April 2008 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116973 is 'n antwoord op boodskap #116967] Sa, 26 April 2008 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." < wrote

Soos gewoonlik LIEG jy al weer oor die Bybel, deur
dit te VERDRAAI, want jy volg die afskuwelike Teo-
sofiese agenda van jou Kjerk.

Dis nie ek wat lieg nie, Tor ; dis JY wat LIEG.

Jy is mos 'n Gereformeerde Dominee, ...so, dis logies :
Jy is 'n Vrymesselaar. - Vandaar jou gruwelike, einde-
lose Teosofiese gekots... Jou Vrymesselaars-vrugte
wys...

========================================

Vir jou inligting, die Gereformeerde Kerk is die enigste kerk, sover ek
weet, wat 'n duidelik en ondubbelsinnige besluit geneem het dat vrymesselary
sonde is!!!
Ek weet nie van 'n enkele Gereformeerde predikant wat aan die
Vrymesselaarsbeweging behoort nie, en baie beslis is daar baie weinig
lidmate van die Geref Kerk wat vrymeesselaars is!!!!!!!

=====================================

Soos ek elders sê: Moenie eens die moeite doen om my te antwoord nie, Jim!
Ek het klaar met jou gepraat!!!! Ek herhaal wat ek vantevore gesê het:
Bekeer jou voordat dit te laat is!!!!!!!!!
God laat hom nie bespot nie!!! Nog minder laat Hy hom woorde in die mond lê
en/of die genade wat Hy vir alle mense ongeag hulle afkoms wil gee, afskaal
tot genade wat net vir wittes beskikbaar is.

=====================================
Re: Liberale tweegesigte [boodskap #116977 is 'n antwoord op boodskap #116973] Sa, 26 April 2008 23:32 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Tor, die Libertyn -tokkelok het geskryf...

.
“ELKE STUK MAAK UITEINDELIK NET SIN AS DIT BIN-
NE DIE GEHEEL GEPLAAS IS EN DAN DAARNA GE-
KYK WORD!!!!”

Ja, mens noem dit “KONTEKS”.

Ek het inderdaad die “big picture” mooi verduidelik, naam-
lik hoe slegs diegene wat onder die erfsonde van Adam en
Eva (naamlik een enkele ras) staan, werklik in aanmerking
kan kom vir Verlossing.

En jy het gerieflik en spesifiek hierdie belangrike kernbegin-
sel geïgnoreer, of hoe...? Want dit openbaar jou en jou Kjerk
se gruwelike Teosofiese (Babiloniese) misleiding. Te lekker !

Met al jou derduisende “geleerde” Gereformeerde Kjerkpraat-
jies gaan jy nie die Bybelse waarheid ontvlug nie.

.
“Romeine 9 : 6 tot 8 som dit mooi op : ...hulle is nie almal
Israel wat uit Israel is nie. Ook nie omdat hulle Abraham se
nageslag is, is hulle almal kinders nie ; maar: in Isak sal jou
nageslag genoem word. Dit wil sê, nie hulle is kinders van
God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders
van die belofte word gereken as die nageslag"

Kom ons analiseer die bostaande uit Romeine 9 :

Hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie – beteken daar
is sekere mense wat by Israel ingesluip het (nl die adderge-
slag / die Edomiete) wat maak asof hulle (deel van) Israel is,
– hulle is ook “anti-israel” ('in die plek van Israel') ; dws hulle
is vervalsings / na-apers / ‘imposters’... die wolwe in skaaps-
klere...

Matt. 23: 31-33 : “Julle gee dus teen julself getuienis dat jul-
le kinders is van die wat die profete vermoor het. Maak die
maat van julle vaders dan vol ! Slange, addergeslag, hoe
sal julle die oordeel van die hel ontvlug?”

Jud. 1: 4 : “Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore
al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die
genade van onse God verander in ongebondenheid, en die
enigste Heerser, God, en onse Here Jesus Christus verloën.”

Dit is juis van die bogenoemde "imposters" waarvan Paulus
praat wat nie gered gaan word nie.

Verder...

Nie bloot Abraham se nageslag is kinders nie, maar slegs
hulle wat voortspruit deur die uitverkore geslagslyn, ..deur
Isak en Jakob (naamlik Israel) word as kinders van die be-
lofte gereken. Let Wel : Hier word van ‘n letterlike, fisiese
geslagslyn (nageslag) gepraat.

Wie is die kinders van die belofte ?

Nie Ismael nie. Ismael was die vleeslike kind van die
slavin :

Gal. 4: 23-24 : "Maar die een uit die slavin is gebore na
die vlees, en die ander een (nl Isak) uit die vrye deur die
belofte. Dit is sinnebeelde, want dié vroue staan vir twee
verbonde : een, van die berg Sinai afkomstig, wat vir die
slawerny kinders baar - dit is Hagar..."

Isak was die uitverkore (geestelike) kind (saad) van die
belofte, en die Galasiërs was ook Israeliete, want hulle
was ook kinders (saad) van Abraham en Isak, - daarom
was hulle ook kinders van die belofte :

Gal. 4: 28 : "Maar ons, broeders, IS soos Isak, kinders
van die belofte...".

Duidelik ‘word’ almal nie deel van daardie uitverkore na-
geslag (saad/ras) nie, en word ‘almal’ ook nie gered nie :

Gal. 4: 30-31 : "Maar wat sê die Skrif ? Werp die slavin en
haar seun uit, want nooit mag die seun van die slavin saam
met die seun van die vrye erwe nie. Daarom, broeders, ons
is nie kinders van die slavin nie, maar van die vrye."

Let Wel : Paulus verwys daar na die "Skrif". Paulus verwys
dus telke male terug na die Ou Testament (die Wet en die
Profete), - wat SLEGS op Israel van toepassing was, en is.

Dieselfde uitverkiesing is ook mbt Jakob en Esau van toe-
passing (Rom. 9: 11-12), waar JAKOB uitverkies word.

Hier is dit weer so duidelik vir wie die Verlossing bedoel
is :

Hebr. 2: 17 : “Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broe-
ders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en getroue hoë-
priester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God
staan, om die sondes van die volk (Israel) te versoen.”

.
“Ek weet nie van 'n enkele Gereformeerde predikant wat aan
die Vrymesselaarsbeweging behoort nie...”

Ha ha !

Die Gereformeerdes was van die grootste Broederbonders !
En die Vrymesselary het die Broederbonders ten volle geïn-
filtreer. Broederbonder = Vrymesselaar. Geen wonder jy is
so vol van daardie sieklike, humanistiese, Teosofiese (Vry-
messelaars-) ‘beginsels’ nie.

Teosofie loop omtrent by jou agter-ent uit !

.
“JY HET GEEN ENKELE WETENSKAPLIKE EN/OF BYBEL-
SE BEWYS DAT ADAM WIT WAS EN DAT ALLE MENSE
WAT VANDAG LEEF NIE VAN HOM AFSTAM NIE.”

Snert man ! Jy LIEG al weer.

Adam en Eva was van een enkele ras. Dit is jy wat steeds
moet toon van watter ras Adam en Eva was (...as hulle vol-
gens jou kwansuis nie blank was nie), en dit is jy wat moet
bewys dat een enkele ras eweskielik geboorte aan ander
rasse geskenk het / kan skenk [naamlik volgens jou kerk-
like, onrealistiese, onbybelse, teosofiese en obskure post-
adamiese (d)evolusie-teorie...].


Jim
Vorige onderwerp: Onsigbare Krag
Volgende onderwerp: Evkom voer breins in
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:06:54 MGT 2024