Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2008
2008 [boodskap #115703] Ma, 31 Desember 2007 13:27 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aan al die vriendelike mense op hierdie ng, 'n mooi 2008 vir julle en
probeer om niks te breek nie!
Re: 2008 [boodskap #115704 is 'n antwoord op boodskap #115703] Ma, 31 Desember 2007 19:19 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester schreef op Mon, 31 Dec 2007 15:27:12 +0200 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> Aan al die vriendelike mense op hierdie ng, 'n mooi 2008 vir julle en
> probeer om niks te breek nie!
>

Aan al die mense op hierdie nuusgroep én aan elke mede geselser hier,
een gelukkig en mooi 2008, mag julle die wind van agter hê en mag God
se rykste seën deel van julle lewens wees.

--
Michel.
Vorige onderwerp: Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar
Volgende onderwerp: M.I 5.Pe rsecution . t he B BC, televi sion an d rad io
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:06:14 MGT 2024