Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bietjie verfrissing
'n Bietjie verfrissing [boodskap #115691] Di, 25 Desember 2007 22:03
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hallo, elkeen,

Ek dink om hierdie tyd van die jaar steeds aan die mense in
Suid-Afrika, wat nou sug en smag onder die loodswaar somerson.
Miskien kan hierdie prentjie 'n bietjie verfrissing vir julle wees:
http://picasaweb.google.com/strandkruier/WintersLandschap/ph oto#5146420553307361234
Hierdie een het ek 'n paar dae gelede gemaak rond my huis hier in
Vlaandere. Daar was son maar die temperatuur was slegs -5°C.
Dis geen sneeu wat julle daar sien nie. Dis gewoon die mis wat
aangevroor het.
En daar is nog meer fototjies op daardie webtuiste. Julle sal sien dat
die land van die sneeukoningin rêrig bestaan.
Vir alle nog 'n voorspoedige nuwe jaar.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie...
Volgende onderwerp: Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:38:28 MGT 2024