Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Buitengewone wreedheid
Buitengewone wreedheid [boodskap #115613] Wo, 05 Desember 2007 08:19 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Koot gooi 'n klip in die bos onder 'n ander opskrif en maak die volgende
stelling:

" Daar is iets in swart kultuur wat vir my onbegryplik is. Dit is dat
jou leier enige vorm van verkeerd mag doen, want hy IS die leier "

En die volgende vrae skiet in my kop in:

Is die uitermatige wreedheid wat ons deesdae sien in die koerante waar
witmense deur swartes aangeval word tydens die alombekende plaas aanvalle en
nou ook in die stede, ook deel van die "Swart Kultuur".

In die lig van die wreedheid, is dit regverdig om te se dat die vlak van
haat, van die swartes teenoor die wittes van so aard is dat dit nie meer
geblus kan word nie, maar eerder afstuur op 'n konfrontasie.

Hoe ver is ons weg van potensiele situasie waar 'n persoon as 'n individu
(soos die Wit Wolf) of as 'n groep (soos die AWB, Suidlanders, Boeremag) se
tot hier toe en nie verder nie.

Wanneer gaan die koerante begin se (erken) dit is 'n rasse voorval en nie
net maar 'n gewone aanval met roof as motief nie.

Wanneer gaan ons kerke hulle verbasend toe monde begin oopmaak.
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115616 is 'n antwoord op boodskap #115613] Wo, 05 Desember 2007 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Dec 5, 9:19 am, "Riaan" wrote:
> " Daar is iets in swart kultuur wat vir my onbegryplik is. Dit is dat
> jou leier enige vorm van verkeerd mag doen, want hy IS die leier "
Het iemand dan nie alreeds voorbeelde genoem waar dieselfde "kultuur"
ook op ander rasse/nasies van toepassing was/is nie?

> Is die uitermatige wreedheid wat ons deesdae sien in die koerante waar
> witmense deur swartes aangeval word tydens die alombekende plaas aanvalle en
> nou ook in die stede, ook deel van die "Swart Kultuur".
Vertel dit vir die slagoffers in die taxi aanval vanoggend in Durban
of die talle jaarlikse verkragtingslagoffers of... punt is, daar word
geen ras uitgesonder vir kriminele opportunisme nie.

> In die lig van die wreedheid, is dit regverdig om te se dat die vlak van
> haat, van die swartes teenoor die wittes van so aard is dat dit nie meer
> geblus kan word nie, maar eerder afstuur op 'n konfrontasie.
> Hoe ver is ons weg van potensiele situasie waar 'n persoon as 'n individu
> (soos die Wit Wolf) of as 'n groep (soos die AWB, Suidlanders, Boeremag) se
> tot hier toe en nie verder nie.
"An eye for an eye makes the whole world blind"- Ghandi
Nee ek meen nie jy moet terugsit en niks daaraan doen nie maar
gewapende opstand gaan definitief nie werk nie soos die WW, AWB en
ander ook alreeds ondervind het.

> Wanneer gaan die koerante begin se (erken) dit is 'n rasse voorval en nie
> net maar 'n gewone aanval met roof as motief nie.
Sodra die tendens werklik 'n spesifieke ras uitsonder vir kriminele
dade en sover my kennis strek lei alle Suid-Afrikaners daaronder. Daar
is wel sommige media waar skrywers dit lank reed as 'n rasse-voorval
beskryf want dit is wat hulle lesers en hulself graag wil hoor en glo.

> Wanneer gaan ons kerke hulle verbasend toe monde begin oopmaak.
Sodra 'n oneindige bron van inkomste verseker is en dit nie meer
saakmaak as hulle lidmate verloor deur 'n klein groepie se standpunt
te verkondig nie.
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115617 is 'n antwoord op boodskap #115613] Wo, 05 Desember 2007 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
, "Riaan" wrote:

Na aanleiding van die titel wat jy die tema gee, Riaan;
dit het nou vir die tweede keer gebeur dat iemand aangeval en beroof
word, en, om te voorkom dat hy die drek kan uitken, is sy oë uitgesny.

Ek dink die gemors is gearresteer -
die bepleiteraars (lees ploeteraars) van menseregte sal menseregte vir
hulle ook eis.

Ek het voorheen afkeurend gefrons wanneer daar gesê word dat hulle nie
mense is nie. Dit was vroeër.
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115620 is 'n antwoord op boodskap #115616] Wo, 05 Desember 2007 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Hoe ver is ons weg van potensiele situasie waar 'n persoon as 'n individu
>> (soos die Wit Wolf) of as 'n groep (soos die AWB, Suidlanders, Boeremag) se
>> tot hier toe en nie verder nie.
> "An eye for an eye makes the whole world blind"- Ghandi
> Nee ek meen nie jy moet terugsit en niks daaraan doen nie maar
> gewapende opstand gaan definitief nie werk nie soos die WW, AWB en
> ander ook alreeds ondervind het.
>
>> Wanneer gaan die koerante begin se (erken) dit is 'n rasse voorval en nie
>> net maar 'n gewone aanval met roof as motief nie.
> Sodra die tendens werklik 'n spesifieke ras uitsonder vir kriminele
> dade en sover my kennis strek lei alle Suid-Afrikaners daaronder. Daar
> is wel sommige media waar skrywers dit lank reed as 'n rasse-voorval
> beskryf want dit is wat hulle lesers en hulself graag wil hoor en glo.
>
>> Wanneer gaan ons kerke hulle verbasend toe monde begin oopmaak.
> Sodra 'n oneindige bron van inkomste verseker is en dit nie meer
> saakmaak as hulle lidmate verloor deur 'n klein groepie se standpunt
> te verkondig nie.

Jottie, dis so netjies geantwoord. Ek het niks om by te voeg nie.
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115626 is 'n antwoord op boodskap #115616] Do, 06 Desember 2007 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:cdee1f53-1852-45b5-b7db-6353b7508e01@l16g2000hsf.google groups.com...

> Vertel dit vir die slagoffers in die taxi aanval vanoggend in Durban
> of die talle jaarlikse verkragtingslagoffers of... punt is, daar word
> geen ras uitgesonder vir kriminele opportunisme nie.

Ek kry die indruk dat jy my punt doelbewus mis. Daar is 'n moerse verskil
tussen 'n persoon wat in 'n taxi doodgeskiet word, en 'n persoon wat vir ure
lank gemartel word, dan doodgemaak word vir 'n selfoon.

> "An eye for an eye makes the whole world blind"- Ghandi
> Nee ek meen nie jy moet terugsit en niks daaraan doen nie maar
> gewapende opstand gaan definitief nie werk nie soos die WW, AWB en
> ander ook alreeds ondervind het.

Op grond waarvan staaf jy jou stelling ?

> Sodra die tendens werklik 'n spesifieke ras uitsonder vir kriminele
> dade en sover my kennis strek lei alle Suid-Afrikaners daaronder. Daar
> is wel sommige media waar skrywers dit lank reed as 'n rasse-voorval
> beskryf want dit is wat hulle lesers en hulself graag wil hoor en glo.

Weereens mis jy die punt - Die onderwerp gaan nie oor misdaad in die
algemeen nie. Dit het slegs te make met die gevalle waar uitermatige
wreedheid betrokke was, en dan word daar in baie van die gevalle min of niks
gesteel nie. Plaas aanvalle is volgens my bitter moeilik om NIE te sien as
rasse aanvalle nie, maar jy is welkom om van my daaroor te verskil.

>> Wanneer gaan ons kerke hulle verbasend toe monde begin oopmaak.
> Sodra 'n oneindige bron van inkomste verseker is en dit nie meer
> saakmaak as hulle lidmate verloor deur 'n klein groepie se standpunt
> te verkondig nie.

Amen !
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115632 is 'n antwoord op boodskap #115626] Do, 06 Desember 2007 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Dec, 06:34, "Riaan" wrote:

> Ek kry die indruk dat jy my punt doelbewus mis.

Ek dog dit was 'n vraag maar as dit jou standpunt is dan berus ek
daarby alhoewel ek nie daarmee saamstem nie.

>> "An eye for an eye makes the whole world blind"- Ghandi
>> Nee ek meen nie jy moet terugsit en niks daaraan doen nie maar
>> gewapende opstand gaan definitief nie werk nie soos die WW, AWB en
>> ander ook alreeds ondervind het.
>
> Op grond waarvan staaf jy jou stelling ?

Watter stelling? "Ek meen nie jy moet terugsit en niks doen nie" /
"gewapende opstand gaan nie werk nie" / "WW, AWB en ander het dit
alreeds ondervind".

> Plaas aanvalle is volgens my bitter moeilik om NIE te sien as
> rasse aanvalle nie, maar jy is welkom om van my daaroor te verskil.

Ek verskil wel van jou maar ek wil dit baie sterk stel dat ek sulke
aanvalle absoluut betreur!
Re: Buitengewone wreedheid [boodskap #115638 is 'n antwoord op boodskap #115616] Do, 06 Desember 2007 22:01 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Dec 5, 11:41 am, Jottie wrote:

> On Dec 5, 9:19 am, "Riaan" wrote:> "

> Daar is iets in swart kultuur wat vir my onbegryplik is. Dit is dat
> jou leier enige vorm van verkeerd mag doen, want hy IS die leier "

> Het iemand dan nie alreeds voorbeelde genoem waar dieselfde
> "kultuur" ook op ander rasse/nasies van toepassing was/is nie?

>> Is die uitermatige wreedheid wat ons deesdae sien in die koerante
>> waar witmense deur swartes aangeval word tydens die alombekende
>> plaas aanvalle en nou ook in die stede, ook deel van die sg "Swart
>> Kultuur".

> Vertel dit vir die slagoffers in die taxi aanval vanoggend in Durban
> of die talle jaarlikse verkragtingslagoffers of... punt is, daar word
> geen ras uitgesonder vir kriminele opportunisme nie.

>> In die lig van die wreedheid, is dit regverdig om te se dat die vlak
>> van haat, van die swartes teenoor die wittes van so aard is dat dit
>> nie meer geblus kan word nie...

>> Wanneer gaan die koerante begin se (erken) dit is 'n rasse voorval
>> en nie net maar 'n gewone aanval met roof as motief nie.

> Sodra die tendens werklik 'n spesifieke ras uitsonder vir kriminele
> dade en sover my kennis strek lei alle Suid-Afrikaners daaronder. Daar
> is wel sommige media waar skrywers dit lank reed as 'n rasse-voorval
> beskryf want dit is wat hulle lesers en hulself graag wil hoor en glo.

>> Wanneer gaan ons kerke hulle verbasend toe monde begin oopmaak.

> Sodra 'n oneindige bron van inkomste verseker is en dit nie meer
> saakmaak as hulle lidmate verloor deur 'n klein groepie se standpunt
> te verkondig nie.


Riaan het 'n goeie en geldige punt beet.

Ek dink hierdie skrywe van Markus Sadie (op Litnet) stel dit
mooi in perspektief :

Misdaad in blanke Duitsland ruk hand uit !

6/12/2007

Kyk, daar wag 'n groot toekoms vir Francois Williams in die
Suid-Afrikaanse joernalistiek, want hy verstaan wat propagan-
da is. Wie het nou weer gesê, "'n Leuen wat genoeg kere her-
haal word, word die waarheid" ?

In elk geval. Hier wil hy nou voorgee dat Helmine le Roux nie
somme kan doen nie:

"Dis duidelik dat wiskunde nie Helmien se sterk punt is nie.
Ek meen, hoeveel swartmense is nie deur die blankes wreed-
aardig uitgeroei nie ?"

Te veel om te tel, inderdaad ... en dis verder doodduidelik dat
as die getal Blankes in SA dieselfde was as dié van die swart
bevolking bv, dan sou ons moordsyfers en misdaadsyfers
VEEL hoër gewees het as nou, en dis 'n feit !"

Ja, Suid-Afrika met sy swart bevolking van 40 miljoen pleeg on-
geveer 50 000 moorde per jaar, met die hoogste moordsyfer ter
wêreld. Hoe lyk 'n oorwegend blanke land soos Duitsland se
aantal moorde per jaar ? Let wel, daar is 80 miljoen blanke
Duitsers met 'n paar miljoen immigrante tussen hulle. Is dit
100 000 moorde per jaar ?

Nee, die syfer is ... 794. Net 794, sonder enige nulle agteraan.
Twee-en-tagtig miljoen Duitsers pleeg net 794 moorde per jaar !

Of altans dit was die syfer in 2005. Dis eenvoudig ongelooflik.

Dis soveel moorde as wat Suid-Afrika se onskuldige, 'vredelie-
wende' swartes (wat die helfte minder as Duitsers is) in minder
as 'n week pleeg ! Stel jou voor as daar soveel swartes in Suid-
Afrika soos blankes in Duitsland was. Dan sou hulle 800 moor-
de binne enkele dae kon pleeg en elke paar dae die jaarlikse
Duitse moordsyfer ewenaar.

Francois Williams het seker Naledi Pandor se "wiskundige ge-
letterdheid" in matriek gedoen en nooit regte somme nie, dus
sal hy nie verstaan as ek vir hom sê dat die moordsyfer in Suid-
Afrika 50 keer hoër as in Duitsland is wat deur slegte witmense
bewoon word nie.

Ironies genoeg dink die meeste Duitsers dat hul land deesdae
onveilig raak ... As hulle SA gewoon het, het hulle van hul ver-
stand af geraak van vrees en walging vir die slagting wat elke
dag hier plaasvind.

Doen jouself 'n guns, Fransoois. Doen aansoek vir die redak-
teurspos van Beeld. Hulle het jou nodig om hul hoofartikels te
skryf en die mense te oortuig dat daar géén, maar géén pro-
bleem met misdaad in SA is nie. Dink net : jy kan dieselfde
goed skryf wat jy hier skryf en nog 'n vet salaris ook verdien.
En die vorige redakteur van Beeld het voorsitter van Naspers
en skatryk geword...

Die regime se liegfabriek het jou nodig sodat ons meer be-
lieg, beter verdruk en vinniger vermoor kan word. Amen !

Daar wag 'n briljante toekoms op jou, selfs sonder standerd-
seswiskunde!

Markus Sadie

------------------------------------------------------------ --------------------------


Jim
Vorige onderwerp: Trippe Trappe Trone
Volgende onderwerp: Persvryheid en onverdraagsaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:37:36 MGT 2024