Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede
William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115536] Wo, 28 November 2007 15:34 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit die Marriage of Heaven and Hell

Every thing possible to be believ'd is an image of the truth.
The eagle never lost so much time, as when he submitted to learn from
the crow.

The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115540 is 'n antwoord op boodskap #115536] Do, 29 November 2007 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2007 07:34:08 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Uit die Marriage of Heaven and Hell
>
> Every thing possible to be believ'd is an image of the truth.
> The eagle never lost so much time, as when he submitted to learn from
> the crow.
>
> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.

And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115545 is 'n antwoord op boodskap #115540] Vr, 30 November 2007 02:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
>
> And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?

As jy dink dat William Blake se bostaande opinie
herlei kan word tot jou konklusie, dan sit jy die stoel
heel mis.

Gloudina
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115551 is 'n antwoord op boodskap #115536] Vr, 30 November 2007 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.

Synde 'n dosent wat uit instruction leef en moet cope met die dikwelse
wrath van ons administrasie en red tape, neem ek eksepsie.
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115553 is 'n antwoord op boodskap #115551] Vr, 30 November 2007 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot skryf

>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
>
> Synde 'n dosent wat uit instruction leef en moet cope met die dikwelse
> wrath van ons administrasie en red tape, neem ek eksepsie.

Mens moet Blake se bostaande uitspraak sien in die
lig van sy eie peculiar brand van sielkunde ( wat baie
in gemeen het met die oosterse tantra) - 'n sielkunde
wat hy predik in The Marriage of Heaven and Hell. Dit
kom neer daarop dat die emosie ( verpersoonlik in sy
latere mitologie as Luvah) baie meer "wys" is as
die intellek ( verpersoonlik in sy mitologie as Urizen)
en dat mens dus aan die dinamiek van die emosie
soveel aandag moet gee as aan die intellek. In sy
mitologie is daar vier sogenaamde Zoas. So bo
en behalwe Luvah en Urizen is daar ook Tharmas
( rofweg instink) en vir Blake die heel belangrikste:
Los ( Imagination). Tot 'n sekere mate is dit die
soort sielkunde wat Jung predik baie lank na Blake.

Gloudina
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115554 is 'n antwoord op boodskap #115536] Vr, 30 November 2007 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" skryf

> ... anti, van waar kom die woord 'konklusie'? Is 'afleiding' nie 'n beter
> Afrikaanse woord nie?

Natuurlik. As jy puristies wil wees.

Gloudina
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115555 is 'n antwoord op boodskap #115545] Vr, 30 November 2007 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Nov 2007 18:18:21 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi skryf
>
>>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.

>> And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?
>
> As jy dink dat William Blake se bostaande opinie
> herlei kan word tot jou konklusie, dan sit jy die stoel
> heel mis.
>
> Gloudina

so, verduidelik wat hy sê.
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115557 is 'n antwoord op boodskap #115545] Vr, 30 November 2007 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
... anti, van waar kom die woord 'konklusie'? Is 'afleiding' nie 'n beter
Afrikaanse woord nie?

Jan van Perth.

"Hessie" wrote in message
news:177ece4c-18b9-4db3-8a48-38040e77d2e1@e4g2000hsg.googleg roups.com...
> Ferdi skryf
>
>>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.

>> And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?
>
> As jy dink dat William Blake se bostaande opinie
> herlei kan word tot jou konklusie, dan sit jy die stoel
> heel mis.
>
> Gloudina
>
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115558 is 'n antwoord op boodskap #115555] Vr, 30 November 2007 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi
>>>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
>
>>> And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?

> so, verduidelik wat hy sê.

Wanneer hy van die horses of instruction praat, dan
trek hy op teen die bestaande orde wat wil dikteer,
onder andere. Die tygers of wrath dink ek verwys
na die gevoelslewe en dit wat gevoelslewe aan jou
dikteer. Dis nogal interessant dat in Vajrayana
Buddhisme daar peaceful and wrathful deities is
( met ander woorde, energieë wat gewoonlik met
spesifieke dele van die liggaam geassosieer is).
Die belangrikste wrathful deities is die herukas,
wat geassosieer word met die verskillende dele
van die persoonlikheid.

Gloudina
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115572 is 'n antwoord op boodskap #115558] Ma, 03 Desember 2007 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Nov 2007 14:59:55 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi
>>>> >The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.

>>>> And the mass murderer, true to his inner being, is surely a wise man?
>
>> so, verduidelik wat hy sê.
>
> Wanneer hy van die horses of instruction praat, dan
> trek hy op teen die bestaande orde wat wil dikteer,
> onder andere. Die tygers of wrath dink ek verwys
> na die gevoelslewe en dit wat gevoelslewe aan jou
> dikteer.

Dan stel hy mos gevoelswaarde as die hoogste moraliteit?
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115579 is 'n antwoord op boodskap #115553] Ma, 03 Desember 2007 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Nov 30, 3:36 pm, Hessie wrote:
> Koot skryf
>
>>> The tygers of wrath are wiser than the horses of instruction.
>
>> Synde 'n dosent wat uit instruction leef en moet cope met die dikwelse
>> wrath van ons administrasie en red tape, neem ek eksepsie.
>
> Mens moet Blake se bostaande uitspraak sien in die
> lig van sy eie peculiar brand van sielkunde ( wat baie
> in gemeen het met die oosterse tantra) - 'n sielkunde
> wat hy predik in The Marriage of Heaven and Hell. Dit
> kom neer daarop dat die emosie ( verpersoonlik in sy
> latere mitologie as Luvah) baie meer "wys" is as
> die intellek ( verpersoonlik in sy mitologie as Urizen)
> en dat mens dus aan die dinamiek van die emosie
> soveel aandag moet gee as aan die intellek. In sy
> mitologie is daar vier sogenaamde Zoas. So bo
> en behalwe Luvah en Urizen is daar ook Tharmas
> ( rofweg instink) en vir Blake die heel belangrikste:
> Los ( Imagination). Tot 'n sekere mate is dit die
> soort sielkunde wat Jung predik baie lank na Blake.
>
> Gloudina

Ag deksels, en ek het gedag dis dalk interessant! ;-)
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115597 is 'n antwoord op boodskap #115572] Ma, 03 Desember 2007 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf
>
Die tygers of wrath dink ek verwys
>> na die gevoelslewe en dit wat gevoelslewe aan jou
>> dikteer.
>
> Dan stel hy mos gevoelswaarde as die hoogste moraliteit?

Nee. Blake wil aandui dat alleen wanneer al die
Zoas hulle regmatige plekke in die psigiese
heelal inneem en nie teen mekaar veg vir
dominansie nie, alles gebalanseerd is.
In sy werk "The Four Zoas" vertel hy die
storie van veral die geveg tussen Luvah
( passie, die gevoel) en Urizen ( your reason)
vir oorheersing. Urizen verkneg vir Luvah
aanvanklik, neem die leisels van die voertuig
oor, en veroorsaak 'n barre heelal. In die proses
word Tharmas ( die instink) ook geminag en in
die agtergrond gedruk. Dis alleen wanneer
Los, die imagination, begin om sake te herstel,
dat alles weer gebalanseerd word en die
Zoas in liefde en vrede met mekaar kan
saamwoon.

Gloudina
Re: William Blake : 28 November 1757 gebore, 250 jaar gelede [boodskap #115606 is 'n antwoord op boodskap #115597] Di, 04 Desember 2007 12:49 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Dec 2007 13:40:20 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi skryf

> Die tygers of wrath dink ek verwys
>>> na die gevoelslewe en dit wat gevoelslewe aan jou
>>> dikteer.

>> Dan stel hy mos gevoelswaarde as die hoogste moraliteit?
>
> Nee. Blake wil aandui dat alleen wanneer al die
> Zoas hulle regmatige plekke in die psigiese
> heelal inneem en nie teen mekaar veg vir
> dominansie nie, alles gebalanseerd is.
> In sy werk "The Four Zoas" vertel hy die
> storie van veral die geveg tussen Luvah
> ( passie, die gevoel) en Urizen ( your reason)
> vir oorheersing. Urizen verkneg vir Luvah
> aanvanklik, neem die leisels van die voertuig
> oor, en veroorsaak 'n barre heelal. In die proses
> word Tharmas ( die instink) ook geminag en in
> die agtergrond gedruk. Dis alleen wanneer
> Los, die imagination, begin om sake te herstel,
> dat alles weer gebalanseerd word en die
> Zoas in liefde en vrede met mekaar kan
> saamwoon.
>
> Gloudina

Klink vir my of daar instruksie ter sprake was...
Vorige onderwerp: In memoriam
Volgende onderwerp: Jou ou skoolfotos op die net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:12:38 MGT 2024