Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jake White
Jake White [boodskap #115314] Wo, 31 Oktober 2007 17:36 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Sal nie net ironies maar ook lekker wees as die span wat oor 4 jaar
die wêrelbeker by Suid Afrika afneem, (ook) deur Jake White afgerig is
Re: Jake White [boodskap #115352 is 'n antwoord op boodskap #115314] Do, 01 November 2007 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan  is tans af-lyn  Stefan
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Oct 31, 7:36 pm, Dave wrote:
> Sal nie net ironies maar ook lekker wees as die span wat oor 4 jaar
> die wêrelbeker by Suid Afrika afneem, (ook) deur Jake White afgerig is

Dave ek weet nie so mooi hier oor nie sou ons nie eerder wou he dat
die wereld bekker eerder hier moes bly nie?
Re: Jake White [boodskap #115354 is 'n antwoord op boodskap #115352] Vr, 02 November 2007 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Stefan" wrote in message
news:1193955709.041400.325090@d55g2000hsg.googlegroups.com.. .
On Oct 31, 7:36 pm, Dave wrote:
> Sal nie net ironies maar ook lekker wees as die span wat oor 4 jaar
> die wêrelbeker by Suid Afrika afneem, (ook) deur Jake White afgerig is

Dave ek weet nie so mooi hier oor nie sou ons nie eerder wou he dat
die wereld bekker eerder hier moes bly nie?
----Jy lees nie die hele storie nie. Jake gaan waai by die Bokke oor die
politiekery in rugby alles oorheers. Daar word alreeds deur sommiges gesê
dat die toekomstige Bokke span verteenwoordigend moet wees van die
bevokingsamestelling, nie bloot meriete nie. As dit toegelaat word om te
gebeur, dan was die afgelope WB die laaste waaraan die Bokke nog 'n kans
gehad het. Wat Dave bedoel is, dat dit ironies sal wees as Jake 'n ander
oorsese span afrig en dié haal die Bokke uit die WB uit. Wat is dit met
die Suid-Afrikaners dat hulle nie 'n goeie ding wat hulle het, kan waardeer
en behou nie?
Re: Jake White [boodskap #115363 is 'n antwoord op boodskap #115354] Vr, 02 November 2007 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> die Suid-Afrikaners dat hulle nie 'n goeie ding wat hulle het, kan waardeer
> en behou nie?

Ek weet niks van rugby af nie, maar ek het darem so
nou en dan die nuusgroep se opinies oor die rugby
en die Springbokke se kanse in die Wereldbeker
hier gelees. Was dit nie julle wat aanhoudend steen
en been oor White gekla het nie. Was dit nie julle
wat aanhoudend steen en been gekla het oor die
kwaliteit van die nie-wittes in die span nie. Hoe
het ek dit nou.

Gloudina
Re: Jake White [boodskap #115367 is 'n antwoord op boodskap #115352] Vr, 02 November 2007 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 01 Nov 2007 22:21:49 -0000, Stefan
wrote:

> On Oct 31, 7:36 pm, Dave wrote:
>> Sal nie net ironies maar ook lekker wees as die span wat oor 4 jaar
>> die wêrelbeker by Suid Afrika afneem, (ook) deur Jake White afgerig is
>
> Dave ek weet nie so mooi hier oor nie sou ons nie eerder wou he dat
> die wereld bekker eerder hier moes bly nie?

Suidwester het jou hierop geantwoord, Stefan. In detail. Daar is
hoegenaamd geen kans dat die goue beker by ons gaan bly nie,
wat slegs die vraag ooplaat wie dit gaan afboellie. En dit gaan heel
waarskynlik die rooinekke wees. Ek sou dit smaak dat Jake White hul
afrigter wees..!
Re: Jake White [boodskap #115373 is 'n antwoord op boodskap #115363] Sa, 03 November 2007 07:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1194014374.064956.222310@z9g2000hsf.googlegroups.com...
> "Suidwester" skryf
>
>> die Suid-Afrikaners dat hulle nie 'n goeie ding wat hulle het, kan
>> waardeer
>> en behou nie?
>
> Ek weet niks van rugby af nie, maar ek het darem so
> nou en dan die nuusgroep se opinies oor die rugby
> en die Springbokke se kanse in die Wereldbeker
> hier gelees. Was dit nie julle wat aanhoudend steen
> en been oor White gekla het nie. Was dit nie julle
> wat aanhoudend steen en been gekla het oor die
> kwaliteit van die nie-wittes in die span nie. Hoe
> het ek dit nou.
>
> Gloudina
-----Antie, ek is heel bereid om te verklaar dat ek effe verkeerd was oor
Jake White. Ek erken dit darem nog! As jy nou van rugby geweet het, sou
ek jou kon vertel van sekere spelers in die span wat dalk met beter vervang
kon word, maar jy weet niks van rugby af nie. Was dit nie toevallig dat
daar net twee spelers van kleur in die WB finaal span was nie? Steeds glo
ek die span is om meriete gekeis en gespeel en daarvoor moet Jake op die rug
geklap te word.
Nou, na Jake gaan die pret begin. Mense soos Pieter de Villiers wat
ook aspireer om Bok-afrigter te word, reken hy het meer as genoeg spelers
van kleur om SA te verteenwoordig op die rugbyveld en hy glo meeste van
hulle is beter as die huidige Bokke. Bo en behalwe dat die idioot nie
besef hy is 'n rassis nie [soos jy!], as ons bloot na rugby kyk, dan wonder
mens hoekom wen hierdie gekleurde spelers nie uitstyg in normale kompetisie
nie? As jy die politici se hulp nodig het om bo te kom in sport, is jy
eenvoudig nie goed genoeg nie!
Vorige onderwerp: Nuut hier
Volgende onderwerp: Ontwikkelende nuwe SA "narrative"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:38:35 MGT 2024